SA drie­kamp­vroue bult hul spie­re in Tu­ni­sië

Beeld - - Sport - tri­athlon.org – Jo­hann de Ja­ger,

Die O­lim­pie­se drie­kamp­at­leet Gil­li­an San­ders was die na­week by die A­fri­ka­kam­pi­oen­skap­pe in Tu­ni­sië aan die voor­punt van ’n Suid­A­fri­kaan­se storm­loop.

Ses van die eer­ste se­we vroue in die e­li­te­kom­pe­ti­sie was Suid­A­fri­ka­ners.

San­ders het ko­ning ge­kraai in 2 uur, 1 mi­nuut en 2 se­kon­des. Sy het twee se­kon­des voor die I­ta­li­a­ner Ila­ria Za­ne oor die eind­streep ge­hard­ loop, maar aan­ge­sien Za­ne nie van A­fri­ka is nie, het Car­lyn Fis­cher (02:02.13) die sil­wer­me­dal­je ont­vang.

A­nel Rad­ford (02:04.00) het brons ver­o­wer.

Ce­les­te Re­naud (02:05:42) het die o.23­ti­tel ge­wen.

Dit was ’n groot dag vir die Fis­her­ge­sin, met Car­lyn se ma, Ly­net­te, die wen­ner van die ka­te­go­rie vir vroue tus­sen 55 en 59.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.