Be­to­gers keer po­li­sie se voer­tuie met laai­gra­we om

Beeld - - Nuus - – News24

Be­to­gers by die ha­we in Ri­chards­baai het gis­ter laai­gra­we ge­bruik om po­li­sie­voer­tuie om te keer en ver­sper­rings langs die pad te ver­nie­tig.

Die po­li­sie het sko­te af­ge­vuur in ’n ver­geef­se po­ging om die be­to­gers te ont­moe­dig.

Op ’n vi­deo deur Dy­lan Mer­rick van die me­die­se nood­diens IPPS kan ge­sien word hoe ’n laai­graaf ’n vang­wa om­keer.

Die laai­gra­we het na be­amp­tes by die ha­we ge­ry. Toe die po­li­sie be­sef die meer as tien laai­gra­we gaan nie stil­hou nie, het hul­le te­rug­ge­val en van hul voer­tuie na ’n vei­li­ger plek ver­skuif.

’n Po­li­sie­lid het “Ge­vaar­so­ne, man!” aan die om­stan­ders ge­skree en hul­le in Zoe­loe ge­waar­sku: “Wat as die men­se sko­te af­vuur? ’n Koe­ël kan een van jul­le tref en dood­maak. Kom staan eer­der teen die muur.”

Lt.kol. T­hu­la­ni Z­wa­ne, po­li­sie­woord­voer­der, sê die be­to­gers het twee po­li­sie­voer­tuie om­ge­keer.

Hul op­tre­de spruit glo uit on­te­vre­den­heid met hul werk­om­stan­dig­he­de.

“Van die be­to­gers is in heg­te­nis ge­neem en sal van o­pen­ba­re ge­weld aan­ge­kla word,” sê Z­wa­ne.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.