‘Na­zi’s’: US be­kyk bil­jet­te se her­koms

Beeld - - Nuus - S­han­tel Mo­ses

Die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch (US) het gis­ter ’n on­der­soek ge­las na die oor­sprong van plak­ka­te van ’n klaar­blyk­lik reg­se or­ga­ni­sa­sie wat op die kam­pus op­ge­plak is.

The New Rig­ht/Ang­lo-A­fri­ka­ner Stu­dent sê daar­op hy gaan op 11 Mei ’n ver­ga­de­ring met die te­ma “Veg vir S­tel­len­bosch” in die ou­di­to­ri­um van die J.S. Ge­ric­ke-bi­bli­o­teek op die kam­pus hou.

Ma­ties het op so­si­a­le me­dia gal ge­braak, ver­al om­dat die pren­te op die plak­ka­te nes dié van Na­zi-pro­pa­gan­da lyk.

Op een van hul­le lyk die jong vrou soos ’n mei­sie van die Bund Deut­scher M­ä­del (Bond van Duit­se Mei­sies), die vrou­e­af­de­ling van die Hit­ler­jeug, en Na­zi-pro­pa­gan­da.

Nog een lyk soos ’n mans­lid van die Hit­ler-jeug.

Mar­tin Vil­joen, US-woord­voer­der, sê die oor­sprong van die plak­ka­te kon nog nie vas­ge­stel word nie.

“Dis son­der die me­de­we­te of toe­stem­ming van die u­ni­ver­si­teit, die bi­bli­o­teek of die stu­den­te­raad op die kam­pus aan­ge­bring.”

Die bi­bli­o­teek het net ’n na­vraag oor die be­skik­baar­heid van die lo­kaal ont­vang. “Daar was g’n amp­te­li­ke be­spre­king nie. G’n in­lig­ting is oor die ge­leent­heid ver­skaf nie.”

Die US se een­heid vir ge­lyk­waar­dig­heid on­der­soek die ge­leent­heid ook, sê Vil­joen.

Prof. Wim de Vil­liers, rek­tor, sê die plak­kaat­bood­skap­pe is on­aan­vaar­baar en stry­dig met die US se waar­des.

“Dit lyk of moeds­wil­li­ge kwaad­sto­ke­ry be­trok­ke is. As dit die ge­val is, sal tug­stap­pe

ge­doen word.”

Vol­gens Vil­joen sal die u­ni­ver­si­teit geen ras­se­meer­der­waar­dig­heid

op die kam­pus toe­laat of laat be­vor­der nie.

“Die US ver­oor­deel ras­sis­me,

ras­se­meer­der­waar­dig­heid en e­ni­ge po­ging om ons kam­pus­ge­meen­skap te ver­deel.”

Die oor­sprong van die groep Ang­lo­A­fri­ka­ner Stu­dent se plak­ka­te (bo en on­der, links) word on­der­soek. Die plak­ka­te is ver­al ver­oor­deel om­dat dit soos dié van Na­zi­pro­pa­gan­da (regs) lyk. Fo­to: FA­CE­BOOK

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.