Geld moet kind volg, sê Fed­s­as

Sko­le dra las as arm ou­ers nie by­dra

Beeld - - Nuus - Han­nes Kru­ger

Dit is “100% die sko­le se las” wan­neer leer­lin­ge uit arm ge­sin­ne na sko­le gaan wat by­na geen gel­de­li­ke by­stand van die de­par­te­ment van ba­sie­se on­der­wys ont­vang nie.

So sê dr. Ja­co De­a­con, ad­junk­hoof van die Fe­de­ra­sie van Be­heer­lig­ga­me van Suid-A­fri­kaan­se Sko­le (Fed­s­as), oor die geld­pro­ble­me wat kwin­tiel 4- en 5sko­le (sko­le wat skool­geld mag hef) tans er­vaar.

Fed­s­as sal in Ju­nie met die de­par­te­ment van ba­sie­se on­der­wys oor die kwes­sie ver­ga­der.

Die geld­pro­ble­me ont­staan hoof­saak­lik om­dat al hoe meer leer­lin­ge in kwin­tiel 1- tot 3-sko­le (sko­le wat nie skool­geld mag hef nie) na kwin­tiel 4- en 5-sko­le gaan en om­dat die ou­ers van leer­lin­ge in dié sko­le ook nie meer die skool­geld kan be­kos­tig nie. Die kin­ders gaan na die be­trok­ke sko­le om­dat die ou­ers dik­wels in die ge­bied van die kwin­tiel 4- en 5-sko­le werk.

Die de­par­te­ment van ba­sie­se on­der­wys het vroe­ër aan­ge­dui leer­lin­ge uit arm ge­sin­ne hoef nie skool­geld te be­taal in dié sko­le nie en kan aan­soek doen om vry­stel­ling.

De­a­con sê die geld moet die leer­ling volg.

Fed­s­as het be­re­ken die staat gee R5,88 per kind per dag aan o­pen­ba­re sko­le wat geen skool­geld hef nie, ter­wyl o­pen­ba­re sko­le wat skool­geld hef R1 per leer­ling per dag ont­vang.

“Die­self­de be­drag wat ’n skool in kwin­tiel 1 tot 3 vir die leer­ling sou ont­vang moet nou aan die kwin­tiel 4- en kwin­tiel 5-skool be­taal word.

“Dit is R1 243 per jaar per leer­ling,” sê De­a­con.

Hy sê vir el­ke ou­er wat nie kan be­taal nie, moet ’n an­der ou­er die re­ke­ning be­taal.

“Die uit­ga­wes bly die­self­de, daar is net min­der men­se wat by­dra om die re­ke­ning te be­taal. Die kwin­tie­le is des­tyds be­paal aan die hand van die maat­skap­lik-e­ko­no­mie­se stand van die ge­meen­skap om die skool,” sê De­a­con.

“Die he­den­daag­se ten­dens is dat ou­ers ver ry of o­pen­ba­re ver­voer ge­bruik om leer­lin­ge by goeie sko­le te kry.”

Hy sê dié sko­le is dalk nog in ’n ge­goe­de woon­buurt, maar die ou­ers se maat­skap­lik-e­ko­no­mie­se om­stan­dig­he­de “is to­taal an­ders”.

“Ons sal die kwin­tie­le moet her­sien deur nie meer na die om­ge­wing om die skool te kyk nie, maar na die ou­ers in die skool­ge­meen­skap.”

Die de­par­te­ment van ba­sie­se on­der­wys sal la­ter van­dees­week kom­men­taar le­wer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.