‘Fos­siel­vonds kan men­se ver­e­nig’

Beeld - - Nuus -

■ Die nu­we fos­siel­vonds van Wits is ui­ters be­lang­rik in die po­li­tie­ke kli­maat in ’n wê­reld waar­in po­pu­lis­tie­se reg­se po­li­tiek aan die toe­neem is, om­dat ons toe­koms in ons ge­deel­de her­koms lê. Die wê­reld en reg­se po­li­tiek ver­deel men­se ál meer. We­ten­skap en wat dit die mens­dom uit ons ge­sa­ment­li­ke her­koms leer, is no­dig om men­se van­dag te ver­e­nig.” – prof. A­dam Ha­bib, rek­tor van die U­ni­ver­si­teit van die Wit­wa­ters­rand

■ “Men­se kom van A­fri­ka en ook Suid­A­fri­ka, al is daar men­se wat an­ders dink” – Da­vid Mak­hu­ra, pre­mier van Gau­teng ■ “Daar is en bly men­se wat nie aan­vaar dat mo­der­ne men­se nie u­niek ont­wik­kel het nie. Hul­le gaan nog min­der van die aan­kon­di­ging hou. Dit was nie net die mo­der­ne mens met sy groot brein wat spe­si­aal was nie,”

– Prof. Lee Ber­ger, pa­le­on­to­loog van die In­s­ti­tuut vir Mens­li­ke E­vo­lu­sie aan die U­ni­ver­si­teit van die Wit­wa­ters­rand (Wits)

■ “In­dien daar een spe­sie was wat die wê­reld met mo­der­ne men­se ge­deel het, was daar waar­skyn­lik an­der. Ons moet hul­le net op­spoor.” – Prof. Ber­ger

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.