Die a­na­to­mie van Ho­mo na­le­di

Beeld - - Nuus -

Hoe­wel hul brein klein was, was die ske­del­vorm baie mo­dern en lyk dit baie soos dié van mo­der­ne men­se.

Hul­le was so­wat 1,5 m lank en het tot 50 kg ge­weeg. U­niek aan die fos­sie­le is dat hul­le baie die­self­de lyk. Dit is moont­lik dat hul­le aan me­kaar ver­want was.

Die vorm van die hand is so dat hul­le moont­lik ge­reed­skap kon ge­bruik het.

Die skou­ers, bors­kas en bek­ken is pri­mi­tief. Die han­de en voe­te is re­de­lik mo­dern. ’n Hand waar­van net een been­tjie ver­mis is, is vroe­ër ge­vind.

Hul­le sou lang af­stan­de kon loop, wys die voet­be­ne – en hul­le sou ook nog ’n bie­tjie boom ge­klim het.

Al­te­saam 300 fos­sie­le is op die Di­na­le­di­grot­ka­mer se vloer op­ge­tel en 1 200 is op­ge­gra­we. In die Le­se­di­grot­ka­mer is 131 fos­sie­le kry.

Die tan­de is nie pri­mi­tief nie. Ver­al die maal­tan­de lyk baie soos mo­der­ne men­se s’n. (Bron: eLi­fe 2015 en 2017)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.