Wet­te­loos­heid ry met spoed ver­by

Beeld - - Kommentaar -

Ger­rit Broos

Ek het Maan­dag op die Mo­lo­to­pad in P­re­to­ria se rig­ting ge­ry, teen 100 km/h. Twee voer­tuie het nie van my spoed ge­hou nie.

Die twee het ge­lyk­ty­dig by my ver­by ge­ry – die een aan die reg­ter­kant oor die vas­te wit streep en die an­der in die nood­baan, links van die geel streep!

Is dit nie ’n te­ken van die wet­te­loos­heid wat tans heers nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.