Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Hou dan op met el­ke vorm van kwaad, met alle be­drog, hui­ge­la­ry, ja­loe­sie en kwaad­pra­te­ry. Soos pas­ge­bo­re kin­der­tjies smag na melk, moet jul­le smag na die sui­wer gees­te­li­ke melk, so­dat jul­le daar­deur kan op­groei en die sa­lig­heid ver­kry. Jul­le het im­mers on­der­vind dat die He­re goed is. Kom na Hom toe, die le­wen­de steen, wat deur die men­se af­ge­keur is, maar deur God vir die e­re­plek uit­ver­kies is. Laat jul­le as le­wen­de ste­ne op­bou tot ’n gees­te­li­ke huis . . . – 1 Pet. 1:1-5

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.