Di­men­si­on Da­ta mag MWeb koop

Beeld - - Geklassifiseerd -

Die Me­de­din­gings­kom­mis­sie het Di­men­si­on Da­ta die groen lig ge­gee om MWeb oor te neem.

Die Me­de­din­gings­kom­mis­sie het aan die Me­de­din­gings­tri­bu­naal aan­be­veel dat die voor­ge­stel­de sa­me­smel­ting waar­vol­gens Di­men­si­on Da­ta be­plan om MWeb te koop, met se­ke­re voor­waar­des goed­ge­keur word.

Di­men­si­on Da­ta het in De­sem­ber aan­ge­kon­dig dat hy MWeb deur sy fi­li­aal In­ter­net So­lu­ti­ons vir ’n on­ver­mel­de be­drag wil koop.

MWeb word tans be­sit deur Mul­tiC­hoi­ce, ’n fi­li­aal van Nas­pers.

Di­men­si­on Da­ta word deur die NTT Group be­sit.

Die Me­de­din­gings­kom­mis­sie ver­eis as die twee par­tye voort­gaan met uit­diens­stel­lings van­weë die sa­me­smel­ting hul­le die toe­pas­li­ke ar­beids­wet­ge­wing moet na­kom.

Die Me­de­din­ging­kom­mis­sie sê die voor­ge­stel­de tran­sak­sie sal waar­skyn­lik nie me­de­din­ging in die mark aan­sien­lik ver­hoed of ver­min­der nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.