Die reu­se met die flin­ke voe­te

Beeld - - Sport - Fran­cois de Wet

Wan­neer daar van se­wes­rug­by ge­praat word, dink die mees­te men­se eer­ste aan spe­lers met baie vaart en flin­ker voet­werk as Mi­cha­el Jack­son.

Reus­ag­ti­ge spe­lers wat soos in 15-man-rug­by oor jou kan stoom­rol­ler, is die laas­te ding wat jy met dié for­maat van rug­by sal ver­een­sel­wig.

Dit lyk eg­ter of 15’s se klein­boet ook nou meer as van­te­vo­re plek ge­maak het vir die swaar­ge­wig­te van die sport.

Hier is ’n lys van ses spe­lers in van­jaar se se­wes-Wê­reld­reeks wat die skaal be­hoor­lik laat kreun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.