A­dam Za­ru­ba (Ka­na­da)

Beeld - - Sport -

Wat? ’n Fidji­aan is nie die groot­ste swaar­ge­wig in se­wes nie?

Dit is reg, want hier­die Ka­na­de­se reus laat die skaal op 120 kg kreun en speel boon­op sen­ter wan­neer hy vir sy land se se­wes­span op die veld draf. Sta­dig is Za­ru­ba ge­wis ook nie en hy be­skik boon­op oor die ver­moë om soos ’n waf­fer­se Son­ny Bill Wil­li­ams die bal in kon­tak uit te gee.

Za­ru­ba keer die na­week van ’n be­se­ring te­rug. Ka­na­da pak on­der an­de­re die B­lits­bok­ke in Sa­ter­dag se groep­fa­se en Za­ru­ba sal fyn dop­ge­hou moet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.