Tim A­ga­ba (SA)

Beeld - - Sport -

Wan­neer hy so ver­de­di­gers pyp­kan, raak dit soms moei­lik om te glo dat A­ga­ba 106 kg weeg.

Vir die B­lits­bok­ke is al daar­die spier­krag ’n groot voor­deel wan­neer hy van die plaas­ver­van­gers­bank ge­vra word om ’n im­pak in wed­stry­de te kom maak.

Om bal­be­sit by af­breek­pun­te om te keer is ’n taak wat A­ga­ba ook met groot suk­ses vir die B­lits­bok­ke uit­voer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.