DJ For­bes (Nieu­See­land)

Beeld - - Sport -

Op die oog af lyk dié Ki­wi­se­wes­ve­te­raan nie be­son­der swaar nie. Die voor­ma­li­ge kap­tein het dalk op sy ou­dag so ’n bie­tjie meer lyf by­ge­kry om op 104 kg as sy span se swaar­ste spe­ler ge­klas­si­fi­seer te word.

Sy ge­wig help For­bes – wat reeds een van die moei­lik­ste man­ne is om by ’n af­breek­punt van die bal weg te hou – waar­skyn­lik ook meer wan­neer hy om­ge­keer­de be­sit pro­beer be­werk­stel­lig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.