Ja­mes Rod­well (En­ge­land)

Beeld - - Sport -

Met meer as 70 toer­nooie op sy kerf­stok is Rod­well sy land se mees er­va­re spe­ler en een na wie ge­woon­lik ge­draai word om on­der die voor­spe­lers die vonk te ver­skaf.

Die En­gels­man weet dus hoe om sy 105 kg op die veld tot sy span se voor­deel te ge­bruik.

Rod­well se leng­te maak ook van hom ’n groot an­gel in die lyn­sta­ne en ver­al wan­neer bal­be­sit van af­skop­pe her­win moet word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.