Ne­ma­ni Na­gu­sa (Fidji)

Beeld - - Sport -

Die 28­ja­ri­ge Na­gu­sa trek die skaal op 110 kg en kan ’n groot fak­tor vir die Fidji­a­ne wees as hy vir die laas­te twee ron­des van die reeks be­skik­baar is.

Na­gu­sa het Fidji se deel­na­me in Hong­kong en Sin­ga­poer weens ’n be­se­ring mis­ge­loop.

In 28 wed­stry­de het Na­gu­sa nog net vier drieë ge­druk, maar dit is sy ver­moë om staan­de te bly in ’n duik­slag en ruim­te vir sy span­maats te skep wat

hom ’n sleu­tel­spe­ler vir Fidji maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.