Froome on­ge­deerd, maar fiets op­ge­from­mel

Beeld - - Sport - – Reu­ters

Die tref­en­trap­voor­val waar­in die drie­ma­li­ge Tour de Fran­ce­wen­ner Chris Froome gis­ter­og­gend van sy fiets af ge­stamp is toe hy in Frank­ryk ge­oe­fen het, is skerp ver­oor­deel.

Froome se duur fiets is op­ge­from­mel ge­laat, maar hy is on­ge­deerd.

Die 31­ja­ri­ge B­rit het op T­wit­ter te vel­de ge­trek na­dat ’n on­ge­dul­di­ge mo­to­ris hom teen die sy­paad­jie vas­ge­druk en toe van die pad af ge­ry het.

“Pas doel­be­wus deur ’n on­ge­dul­di­ge be­stuur­der ge­stamp wat my tot op die sy­paad­jie ge­volg het! Ge­luk­kig on­ge­deerd. Fiets af­ge­skryf. Be­stuur­der het weg­ge­ry!” het die Te­am Sky­ry­er ge­twiet.

Froome het in die sui­de van Frank­ryk ge­oe­fen toe dit ge­beur het.

Dié B­rit is nie van­jaar in die Gi­ro d’I­ta­lia in ak­sie nie. Hy spits hom toe op die Tour, wat in Ju­lie in Duits­land be­gin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.