Sa­ra­cens­spe­lers gee SA flank klop op skou­er

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Die voor­ma­li­ge S­tor­mers­, Leeus­ en Haaie­flank Mi­cha­el R­ho­des is deur sy Sa­ra­cens­span­maats as hul Spe­ler van die Jaar aan­ge­wys.

R­ho­des (29) het reeds 38 wed­stry­de vir dié En­gel­se klub ge­speel, waar­van hy 31 keer be­gin en 29 keer aan die wen­kant was in slegs twee jaar.

Hy is vir sy al­om­teen­woor­dig­heid op die veld ge­loof en ver­al die groot duik­slae wat hy uit­voer. R­ho­des het tus­sen 2011 en 2015 in 35 Su­per­rug­ by­wed­stry­de vir die Leeus en S­tor­mers ge­speel. Tus­sen 2008 en 2015 het hy in 83 Cur­rie­be­ker­wed­stry­de vir die Haaie, die Leeus en die We­s­te­li­ke Pro­vin­sie uit­ge­draf.

Sa­ra­cens het ook af­skeid ge­neem van nog ’n Suid­A­fri­ka­ner, die ge­we­se S­pring­bok­ en S­tor­mers­skrum­ska­kel Neil de Kock. Hy het ge­groet ná 11 jaar en 263 P­re­mier­liga­wed­stry­de. Sy laas­te stryd was voor­ver­le­de week teen B­ris­tol.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.