Or­ga­ni­sa­sies na grond­wet­hof oor Gord­han, Jo­nas

Beeld - - Nuus - Sa­rel van der Walt

Die He­len Suz­man-stig­ting en die or­ga­ni­sa­sie My Vo­te Counts het hul­le tot die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof ge­wend om die af­dan­king van Pra­vin Gord­han as mi­nis­ter van fi­nan­sies en M­ce­bi­si Jo­nas as sy ad­junk on­gel­dig te ver­klaar.

Hul­le vra dat die hof ge­las pres. Ja­cob Zu­ma het on­grond­wet­lik en on­wet­tig op­ge­tree en dat Zu­ma en die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring (NV) nie hul wet­li­ke ver­plig­tin­ge na­ge­kom het nie.

Hul­le wil ook hê die spea­ker van die NV moet ’n on­der­soek ge­las na Zu­ma se op­tre­de en krag­tens art. 89 van die Grond­wet be­paal of hy uit sy pos ver­wy­der kan word.

Die t­wee or­ga­ni­sa­sies sê Zu­ma het met die af­dan­king van Nhlanhla Ne­ne as mi­nis­ter van fi­nan­sies in De­sem­ber 2015, die N­kand­la-skan­daal en die jong­ste ka­bi­net­s­kom­me­ling ’n ge­drags­pa­troon ge­ves­tig.

“Dit is ’n pa­troon van ir­ra­si­o­ne­le en on­wet­ti­ge op­tre­de son­der be­hoor­li­ke re­spek vir die Grond­wet en ’n ver­stom­men­de ver­ont­ag­sa­ming van die ar­mes en die ag­ter­ge­ble­we­nes wat die eer­ste slag­of­fers van die e­ko­no­mie­se ge­vol­ge van sy ir­ra­si­o­na­le be­slui­te sal wees,” lui hul ver­kla­ring.

Hul­le sê die NV en die spea­ker het na­ge­laat om die no­di­ge stap­pe teen Zu­ma se op­tre­de te doen.

Die t­wee or­ga­ni­sa­sies sê die lang­ter­myn­ska­de vir die land se e­ko­no­mie kwel hul­le.

K­re­diet­gra­de­rings­maat­skap­pye se be­sluit om die land se kre­diet­gra­de­ring tot rom­mel­sta­tus te ver­laag, sal die re­ge­ring se ver­moë on­der druk plaas om meer geld vir ge­sond­heid­sorg, on­der­wys, huis­ves­ting en maat­skap­li­ke pro­gram­me be­skik­baar te stel. Op die duur kan dit lei tot ’n af­na­me in be­leg­gers­ver­troue, ’n swak­ker groei­koers en min­der nu­we werk­ge­leent­he­de.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.