LP’s pak Ma­lu­si weer oor vrou se rol

Beeld - - Nuus - L­le­wel­lyn P­rin­ce

Ma­lu­si Gi­ga­ba, mi­nis­ter van fi­nan­sies, moes vir ’n twee­de ag­ter­een­vol­gen­de dag in die par­le­ment wal gooi oor sy vrou se be­weer­de al­om­teen­woor­dig­heid in die uit­voe­ring van sy amp­te­li­ke plig­te.

Ve­ral EFF-LP’s het hom in ’n vraag-en-ant­woord­ses­sie in die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring ge­kri­ti­seer om­dat hy sy vrou, Nor­ma, pleks van ver­teen­woor­di­gers van die pri­va­te sek­tor en ge­or­ga­ni­seer­de ar­beid saam­ge­vat het op ’n amp­te­li­ke be­soek aan New York kort na­dat hy be­gin A­pril van­jaar as mi­nis­ter van fi­nan­sies aan­ge­stel is.

Eer­gis­ter moes hy haar ver­de­dig na­dat sy in ’n TV-on­der­houd ge­sê het sy het hom met sy amp­te­li­ke plig­te ge­help toe hy nog mi­nis­ter van bin­ne­land­se sa­ke was. Gi­ga­ba ont­ken dit.

Oor die be­soek aan New York sê Gi­ga­ba dit was nie ’n be­leg­gings­toer nie.

“Dit was die In­ter­na­si­o­na­le Mo­ne­tê­re Fonds se jaar­lik­se len­te­by­een­koms. Daar was geen uit­no­di­ging aan men­se om saam met my die toer mee te maak nie.”

Vol­gens Gi­ga­ba is hy en die re­ge­ring “daar­toe ver­bind” om met ver­skil­len­de rol­spe­lers op ver­skeie vlak­ke te ska­kel om die ver­hou­ding met hul­le te her­stel. “As die e­ko­no­mie by­voor­beeld met 5% groei, is dit steeds be­lang­rik om sterk ban­de met ons maat­skap­li­ke ven­no­te te kweek.

“Ek wil wel ka­te­go­ries die fei­te stel dat dit ab­so­luut on­waar is dat ons maat­skap­li­ke ven­no­te uit­ge­nooi het om saam met ons na New York te gaan en dat hul­le hier­die uit­no­di­ging ver­werp het” (soos ’n LP aan Gi­ga­ba be­weer het).

H­len­gi­we Mk­ha­liphi, EFF-LP, het Gi­ga­ba ge­vra of hy sy vrou saam­ge­vat het, hoe­kom hy dit ge­doen het, of sy deel­ge­neem het aan sy amp­te­li­ke plig­te en in­dien wel, wat­ter waar­de sy daar­mee tot die land ge­voeg het.

Gi­ga­ba het daar­op net ge­ant­woord: “My vrou het geen amp­te­li­ke ver­ga­de­ring saam met my by­ge­woon nie.”

Gi­ga­ba het in re­ak­sie op ’n an­der vraag ge­sê hy het se­dert sy aan­stel­ling as mi­nis­ter van fi­nan­sies met ver­skeie or­ga­ni­sa­sies, pri­va­te­sek­tor­in­stel­lings en plaas­li­ke en oor­se­se be­leg­gers ver­ga­der.

“Die kom­mer wat by­na al­mal op­per, is of en hoe ons in­klu­sie­we e­ko­no­mie­se groei kan be­reik, hoe ons ver­de­re af­gra­de­rings sal ver­hoed, hoe ons van die af­gra­de­ring na rom­mel­sta­tus sal her­stel en hoe ons be­leg­gers na Suid-A­fri­ka sal lok.”

Vol­gens Gi­ga­ba is dit ook ’n pri­o­ri­teit van die re­ge­ring dat voor­heen be­na­deel­de Suid-A­fri­ka­ners ook deel word van die hoof­stroom­e­ko­no­mie in Suid-A­fri­ka.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.