S­taat­skaping­on­der­soek is wel­kom, sê Bro­wn

Beeld - - Nuus - – L­le­wel­lyn P­rin­ce

Lyn­ne Bro­wn, mi­nis­ter van o­pen­ba­re on­der­ne­mings, het her­haal sy sal ’n reg­ter­li­ke kom­mis­sie van on­der­soek na be­we­rings van s­taat­skaping ver­wel­kom.

Sy is in die par­le­ment ge­vra of ’n me­de­din­gen­de ten­der­pro­ses ge­volg is toe E­s­kom ’n steen­kool­kon­trak van R7 mil­jard aan Te­ge­ta Ex­plo­ra­ti­on and Re­sour­ces toe­ge­ken het. Te­ge­ta word deels be­sit deur die Gup­tas en pres. Ja­cob Zu­ma se seun Du­du­za­ne.

Ure te­vo­re het die staan­de ko­mi­tee oor o­pen­ba­re re­ke­nin­ge ge­hoor die ou­di­teurs­fir­ma PwC be­veel in ’n ver­slag aan dat ’n an­der steen­kool­kon­trak wat E­s­kom aan Te­ge­ta toe­ge­ken het, drin­gend her­sien word (lees die be­rig op bl. 15).

Te­ge­ta se steen­kool­kon­trak­te met E­s­kom word breed­voe­rig in adv. T­hu­li Ma­don­se­la, voor­ma­li­ge o­pen­ba­re be­sker­mer, se voor­lo­pi­ge ver­slag oor s­taat­skaping be­spreek.

Ma­don­se­la het in die ver­slag aan­be­veel dat Zu­ma ’n reg­ter­li­ke kom­mis­sie van on­der­soek in­stel om die be­we­rings van s­taat­skaping ver­der te on­der­soek. Zu­ma be­twis hier­die aan­be­ve­ling tans in die hoog­ge­regs­hof.

Bro­wn is ook ge­vra waar­om Mats­he­la Ko­ko, waar­ne­men­de uit­voe­ren­de hoof van E­s­kom, nie ge­skors word han­gen­de ’n on­der­soek teen hom nie. ’n Af­de­ling wat Ko­ko vroe­ër be­stuur het, het glo kon­trak­te van so­wat R1,8 mil­jard toe­ge­ken aan ’n maat­skap­py waar­van sy stief­dog­ter ’n di­rek­teur was.

“Ek wag op ’n voor­leg­ging van E­s­kom se di­rek­sie oor die saak wat teen die ein­de van hier­die week sal plaas­vind,” het Bro­wn ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.