Zu­ma wil ap­pel­leer

Beeld - - Nuus - – News24

Pres. Ja­cob Zu­ma het gis­ter ’n aan­soek ge­bring om teen die hoog­ge­regs­hof in P­re­to­ria se hof­be­vel te ap­pel­leer wat ge­sê het hy moet re­des en die no­di­ge do­ku­men­te vir sy ka­bi­net­s­kom­me­ling in Maart in­dien.

Die pre­si­den­sie het in ’n ver­kla­ring op sy web­werf ge­sê hy gaan op grond van 12 re­des teen die hof­be­vel ap­pel­leer.

Die pre­si­den­sie voer aan daar is ’n re­de­li­ke voor­uit­sig dat ’n an­der hof ’n an­der be­sluit as die hoog­ge­regs­hof sal neem en dat die saak van groot be­lang vir die par­tye en die land is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.