D­rie­ja­ri­ges ver­moor: Arts vir waar­ne­ming ge­stuur

Beeld - - Nuus - – Ja­son Fe­lix

Die S­paan­se tand­arts wat sy drie­ja­ri­ge twee­ling na be­we­ring in Hout­baai, Kaap­stad, ver­moor het, gaan vir psi­gi­a­trie­se waar­ne­ming ge­stuur word.

Ma­rio-Cé­sar Deus Ye­la (48) het die drie­ja­ri­ge Oc­ta­via en Max­i­mo na be­we­ring op

6 A­pril in die P­rin­cess Be­ach-kom­pleks ver­moor.

Sy S­wit­ser­se eks­vrou, Ju­lia En­gel­horn, het op hul ly­kies af­ge- kom.

Deus Ye­la het glo ge­dreig om ook hul oud­ste seun (7) te ver­moor.

Die ver­rig­tin­ge is gis­ter in die land­dros­hof in Wyn­berg tot 2 Ju­nie uit­ge­stel.

Ma­rio­Cé­sar Deus Ye­la Fo­to: FA­CE­BOOK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.