Han­de tuis!

Beeld - - Wêreld­beeld -

’n Per­so­neel­lid pro­beer keer dat ’n kind die amp­se­ël van die po­di­um ver­wy­der ter­wyl vi­se­pres. Mi­ke Pen­ce van die VSA by ’n ge­leent­heid in sy kan­toor in die Ei­sen­ho­wer­ge­bou in Washing­ton praat. Die ge­leent­heid Dins­dag was ter her­den­king van die na­si­o­na­le dag van mi­li­tê­re eg­ge­no­te en die na­si­o­na­le maand van waar­de­ring vir die ge­wa­pen­de mag­te.

Fo­to: AP

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.