Ver­an­der SA se slag­spreuk na: ‘Ons het ’n kul­tuur van vuur’

Beeld - - Kommentaar -

Hen­nie Pie­naar, Bell­vil­le

On­langs was daar weer ge­rug­te dat Suid-A­fri­ka se volks­lied ver­an­der moet word.

Maar in ag ge­no­me die stand van sa­ke in ons ge­lief­de rom­mel­land wil ek voor­stel dat die lands­wa­pen ook ver­an­der word om die Suid-A­fri­ka van die laas­te paar jaar uit te beeld.

Kan ons die hui­di­ge wa­pen, met sy K­hoi­san-fi­gu­re, vier o­li­fant­tan­de, ko­rin­ga­re, knop­kie­rie en as­se­gaai ver­vang deur bran­den­de bui­te­ban­de, klip­pe, ’n om­ge­keer­de as­blik, dalk ’n uit­beel­ding van N­kand­la en ’n oop kluis. En dan die vol­gen­de slag­spreuk on­der­aan aan­bring: “Ons het ’n kul­tuur van vuur.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.