G’n plaas­moord­koers

Sy­fers oor plaas­moor­de lei al­tyd tot he­wi­ge en e­mo­si­o­ne­le de­bat­te, hoe­wel dit by­na on­moont­lik is om ’n ak­ku­ra­te plaas­moord­koers te be­re­ken, skryf Ka­te Wil­kin­son.

Beeld - - Middelblad -

In ’n on­lang­se par­le­men­tê­re de­bat is t­wee ver­skil­len­de sy­fers vir die ge­tal plaas­moor­de in Suid-A­fri­ka ge­noem.

“Die plaas­moord­koers is 133 per 100 000,” het die VF Plus se lei­er, Pie­ter Groe­ne­wald, me­de­par­le­ments­le­de in dié de­bat mee­ge­deel. Maar 45 mi­nu­te la­ter het S­te­ve Swart van die ACDP ’n la­er sy­fer ge­noem.

“Ons het ’n on­aan­vaar­baar hoë moord­koers in hier­die land van 34 men­se per 100 000, maar die sy­fer vir boe­re is 97 per 100 000. Dit is by­na drie keer die ge­mid­del­de,” het Swart be­weer.

Groe­ne­wald en Swart het al­bei aan A­fri­ca C­heck ge­sê dat Jo­han Bur­ger, ’n se­ni­or na­vor­sings­kon­sul­tant van die In­s­ti­tuut vir Se­ker­heid­stu­dies se af­de­ling: be­stuur, mis­daad en ge­reg­tig­heid, die bron van hul aan­spra­ke is.

A­fri­ca C­heck het Bur­ger ge­vra hoe hy die sy­fers be­re­ken het.

“Dit was nooit be­doel om ’n we­ten­skap­lik ak­ku­ra­te feit te wees nie, net ’n ra­ming wat toon hoe erns­tig die si­tu­a­sie is,” het Bur­ger by na­vraag ge­sê.

“Die om­vang van die sy­fers wat be­trok­ke is, so ’n soort be­re­ke­ning is ten bes­te ’n aan­dui­ding eer­der as ’n we­ten­skap­lik aan­vaar­ba­re ra­tio.”

Hier­die me­ning word ook deur Ga­reth Ne­w­ham, hoof van die mis­daad-en-ge­reg­tig­heids­pro­gram van die In­s­ti­tuut vir Se­ker­heid­stu­dies, ge­hul­dig.

“Ek weet reg­tig nie hoe ’n ak­ku­ra­te ra­ming van die moord-en-aan­val­koers op pla­se ge­doen kan word in die lig van die in­ge­wik­keld­he­de wat be­trok­ke is nie,” het hy ge­sê.

Plaas­moor­de moont­lik on­der­skat

Om die plaas­moord­koers te be­re­ken is t­wee sy­fers no­dig: Die ge­tal men­se wat in plaas­moor­de om die le­we ge­bring is en die ge­tal men­se wat op pla­se werk en woon of pla­se en hoe­wes be­soek.

Slag­of­fers van plaas­moor­de is nie al­tyd boe­re nie. Die po­li­sie se de­fi­ni­sie van ’n plaas­moord is baie breed en sluit men­se in “wat op pla­se woon en werk of pla­se en hoe­wes be­soek”.

Vol­gens die Suid-A­fri­kaan­se Po­li­sie­diens (SAPD) is 49 men­se in 2015-’16 op pla­se ver­moor.

(Ons ge­bruik 2015-’16 se da­ta om­dat sy­fers vir 2016-’17 net vir die eer­ste ne­ge maan­de van die ver­slag­jaar be­skik­baar is. In daar­die tyd is 46 men­se op pla­se of hoe­wes ver­moor.)

Die po­li­sie se hoof van kor­po­ra­tie­we kom­mu­ni­ka­sie en ska­ke­ling, genl.maj. Sal­ly de Beer, sê ’n ont­le­ding van die sta­tus van die slag­of­fers – het­sy boe­re, wer­kers, fa­mi­lie­le­de of be­soe­kers – is nie be­skik­baar

nie om­dat die po­li­sie dit nie ont­leed nie.

Nog ’n kom­pli­ka­sie is dat plaas­moord­sy­fers on­ak­ku­raat kan wees.

“Dit is moont­lik dat tal­le van die sy­fers vir plaas­moor­de wat deur die ge­or­ga­ni­seer­de land­bou of selfs die po­li­sie in­ge­sa­mel is, nie al die aan­val­le of moor­de op men­se wat nie boe­re is nie, in­sluit nie,” sê Ne­w­ham.

Die re­de hier­voor is ge­deel­te­lik om­dat die SADP glad nie ’n mis­daad­ka­te­go­rie soos “plaas­aan­val” of “plaas­moord” het nie.

“Die sy­fers kan dus nie van die mis­daad­ad­mi­nis­tra­sie­stel­sel be­kom word nie. Die hoof­kan­toor maak op po­li­sie­kan­to­re staat om voor­val­le wat aan die de­fi­ni­sie vol­doen vir in­slui­ting in ’n a­par­te, los­staan­de da­ta­ba­sis te rap­por­teer.”

As ge­volg hier­van is die po­li­sie se “da­ta­ba­sis nie pri­mêr as ’n sta­tis­tie­se bron be­doel nie, maar as ’n o­pe­ra­si­o­na­le werk­tuig”, sê De Beer.

Dit is ook ’n “le­wen­de stel­sel”, wat be­te­ken die sy­fers kan ver­an­der wan­neer nu­we in­lig­ting be­skik­baar word.

Moei­lik om die ge­tal boe­re en wer­kers te be­raam

Vol­gens die de­fi­ni­sie is moor­de net ver­on­der­stel om aan­ge­te­ken te word op pla­se en hoe­wes waar

ge­boer word.

Hoe­wes waar geen land­bou-ak­ti­wi­teit plaas­vind nie, of wat meest­al re­si­den­si­eel van aard is, is nie ver­on­der­stel om in­ge­sluit te word nie.

“Dit be­te­ken men­se wat ver­moor word, kan boe­re of hul ge­sin­ne wees, maar ook plaas­wer­kers en be­soe­kers,” het Chris de Kock, on­af­hank­li­ke mis­daad­ont­le­der en voor­ma­li­ge hoof van die SAPD se na­si­o­na­le een­heid vir mis­daad­na­vor­sing en sta­tis­tiek, aan A­fri­ca C­heck ge­sê.

’n Ak­ku­ra­te ra­ming van hier­die baie breed ge­de­fi­ni­eer­de groep men­se is no­dig om die plaas­moord­koers te be­re­ken.

Voor­heen het Bur­ger S­ta­tis­tie­ke Suid-A­fri­ka se 2007-sen­sus van kom­mer­si­ë­le land­bou se ra­ming van 32 375 heel­tyd­se boe­re ge­bruik om die moord­koers op boe­re aan te dui.

Dit is hoe hy sy be­re­ke­ning van 133 plaas­moor­de per 100 000 ge­doen het, ge­grond op TLU SA se ra­ming van 39 ver­moor­de boe­re in 2012. Bur­ger het fa­mi­lie­le­de, wer­kers en be­soe­kers bui­te re­ke­ning ge­laat.

Die 2007-sy­fer van 32 375 heel­tyd­se boe­re is eg­ter nie vir ge­bruik ge­skik nie om­dat die sen­sus net ge­doen is op kom­mer­si­ë­le pla­se wat vir BTW ge­re­gis­treer is.

Boe­re op hoe­wes, nie­kom­mer­si­ë­le pla­se of pla­se met ’n des­tyd­se om­set van min­der as R300 000 is nie in die

sen­sus op­ge­neem nie.

In die sen­sus is voorts be­raam dat ’n by­ko­men­de 10 272 fa­mi­lie­le­de by boer­de­ry-ak­ti­wi­tei­te be­trok­ke is,

4 923 ei­e­naars reg­streeks in ven­noot­skap by boer­de­ry-ak­ti­wi­tei­te be­trok­ke is en dat daar 770 933 be­taal­de wer­kers is. As die heel­tyd­se boe­re by­ge­re­ken word, kom die to­taal op 818 503 te staan.

As hier­die boer­de­ry­be­vol­king ge­bruik word, sou die plaas­moord­koers vir 2015-’16 neer­kom op 5,6 moor­de per 100 000 men­se wat woon en/of werk op pla­se wat vir BTW ge­re­gis­treer is.

Maar die to­ta­le be­vol­king wat op pla­se en hoe­wes woon wat nie BTW be­taal nie, sal gro­ter wees.

11 mil­joen men­se ‘by land­bou be­trok­ke’

Ge­grond op die po­li­sie se de­fi­ni­sie in die lan­de­li­ke vei­lig­heid­stra­te­gie moet die be­vol­king wat ge­bruik word om die plaas­moord­koers te be­re­ken men­se wees wat op pla­se en hoe­wes woon en waar boer­de­ry en be­staans­boer­de­ry plaas­vind, as­ook be­soe­kers aan hier­die ei­en­dom­me.

S­ta­tis­tie­ke Suid-A­fri­ka het be­raam dat 2,3 mil­joen huis­hou­dings op grond van sy 2016-ge­meen­skap­sen­sus by land­bou be­trok­ke is, het dié or­ga­ni­sa­sie se di­rek­teur van struk­tu­re­le ny­wer­heids­oor­sig­te, I­ta­ni Mag­wa­ba, aan A­fri­ca C­heck ge­sê. Dit het be­staans-, hoe­we- en kom­mer­si­ë­le land­bou in­ge­sluit.

Die ge­tal men­se wat na ra­ming in huis­hou­dings bly wat by land­bou be­trok­ke is, is net meer as 11 mil­joen.

Hier­die sy­fer sluit eg­ter nie men­se in wat op ’n plaas werk, maar el­ders woon, of plaas­be­soe­kers in nie.

As hier­die sy­fer ge­bruik word, daal die plaas­moord­koers tot 0,4 moor­de per 100 000 men­se wat op land­bou­pla­se en -hoe­wes in SuidA­fri­ka woon.

Ter­wyl vrae oor die ak­ku­raat­heid van plaas­moord­sta­tis­tie­ke en ’n ak­ku­ra­te ra­ming van die ge­raak­te be­vol­king nie be­skik­baar is nie, moet e­ni­ge plaas­moord­koers met om­sig­tig­heid be­je­ën word.

“Ons het geen i­dee hoe­veel men­se op pla­se is nie en kan der­hal­we nie ’n ra­tio vir plaas­moor­de in die al­ge­meen be­re­ken nie,” sê Bur­ger.

Wil­kin­son is ’n se­ni­or na­vor­ser by A­fri­ca C­heck, ’n on­af­hank­li­ke or­ga­ni­sa­sie wat fei­te na­gaan wat met nuus­sto­ries ver­band hou. Be­soek die web­werf by a­fri­ca­check.org of gaan na Fa­ce­book (fa­ce­book.com/A­fri­ca­Check) of T­wit­ter (@A­fri­ca­Check).

Dié rye wit krui­se is in 2013 op ’n kop­pie bui­te Po­lo­kwa­ne ge­plant om die aan­dag op plaas­moor­de te ves­tig. Fo­to: BRENDAN CROFT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.