Ge­duld met me­kaar min

Beeld - - Middelblad -

By die ge­sel­lig­heid­jie waar Lood be­land het, het ANC­mi­nis­ters nie ge­hui­wer om ka­bi­nets­kol­le­gas te be­spreek so­dra hul­le hul rug draai nie. “Die pre­miers is nie op die grond nie, daar­om brand die plat­te­land.”

Deur die bank skud al­mal kop oor die so­ge­naam­de “staats­greep” wat die Val­ke “voor­kom het”. Dit laat “ons sleg lyk – die men­se lag vir ons”. Wat­ter ANC­po­li­ti­ci het dit ge­sê? Wag vir Lood se boek. En oor JZ swyg al­mal.

Prof. Pot­gie­ter wen ’n Beeld S­pe­le­tjies­boek vir sy be­noe­ming van Sol­ly M­si­man­ga, bur­ge­mees­ter van Tshwa­ne, as Raak­vat­ter van die Week. Ge­luk, prof!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.