Pa­niek in Ja­cob Zu­ma se eie po­li­tie­ke kamp

Beeld - - Middelblad -

Ja, dit is die jong­ste be­rig­te en ty­dings wat deur­sy­fer en daar is selfs erns­ti­ge spra­ke dat die ANC­jeug­li­ga dit oor­weeg om weg te staan van dr. N­ko­sa­za­na Dlamini­Zu­ma as pre­si­dents­kan­di­daat. Rond­om die dran­kies en eet­goed­jies in luuk­se Gau­teng­se ho­tel­le hang al­les skie­lik in die lug. Moe­nie vir een oom­blik glo dat Lood meen pres. Ja­cob Zu­ma en sy bin­ne­kring is ver­slaan nie – hul­le het al be­wys hul­le kan si­klie­se te­rug­slae oor­kom en ster­ker te­rug­kom. Maar om t­wee keer in een week deur s­ka­res weg­ge­jaag te word, was ’n har­de slag vir JZ.

By een van dié ge­leent­he­de waar Lood self be­land het, het hy die angs­ti­ge ANC’s pro­beer ge­rus­stel dat die DA nie juis ’n kans het om die on­lang­se ka­bi­net­skui­we in die ho­we on­ge­daan te kry nie. Hul­le wys daar­op dat pres. Nel­son Man­de­la se af­dan­king van Win­nie Man­de­la as ad­junk­mi­nis­ter en­ke­le ja­re ge­le­de deur die hof ter­sy­de ge­stel is. Hul­le sweet.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.