Ons eg­paar van fi­nan­sies

Beeld - - Middelblad -

Het Suid­A­fri­ka nou ’n “eg­paar van fi­nan­sies” pleks van ’n mi­nis­ter van fi­nan­sies? Uitsprake deur Ma­lu­si Gi­ga­ba se vrou, Nor­ma, het hom er­ger­lik laat bont­staan toe LP’s in die par­le­ment by hom wou weet of sy by die te­sou­rie se sa­ke be­trok­ke is. “Ék is die mi­nis­ter,” het hy vol­ge­hou na­dat hy ge­kon­fron­teer is met sy vrou – ook be­kend as ‘Mrs Gi­ga­by­te’ – se be­we­ring dat sy be­trok­ke was by sy vo­ri­ge mi­nis­te­rie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.