Per­so­ne van die week

Beeld - - Middelblad -

RAAK­VAT­TER:

Baie dan­kie, Sol­ly M­si­man­ga, vir jou stap­pe om P­re­to­ria se mid­de­stad weer leef­baar te maak. Jy ver­dien som­mer t­wee “G­hoe­mas”. – Oud­P­re­to­ri­a­ner prof. P.J. Pot­gie­ter van Em­pan­ge­ni.

NAT VADOEK:

Su­pra Ma­hu­ma­pe­lo, pre­mier van Noordwes. Hy was tot nou voor in die koor om ras­se­ver­de­ling te be­vor­der in ’n on­be­son­ne toe­spraak op die be­graf­nis van Mat­l­ho­mo­la Mos­weu van Co­li­gny.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.