Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Kyk op na die he­mel: wie het die ster­re ge­skep? Hy wat die he­mel­se le­ër laat uit­trek in hul­le vol­le ge­tal, dit is Hy wat hul­le elk­een ge­maak het. Met sy groot krag, sy groot mag, sorg Hy dat geen­een van hul­le ont­breek nie. – Jes. 40:26

“He­re, ons God, U is waar­dig om die heer­lik­heid en die eer en die mag te ont­vang om­dat U al­les ge­skep het; deur u wil het al­les ont­staan en is dit ge­skep.” – Op. 4:11

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.