Sa­ge hoop Pa­rys is dié keer S­tad van Lief­de

Beeld - - Sport - Fran­cois de Wet

Dy­lan Sa­ge is oor­ge­haal om die fou­te van ver­le­de jaar dié keer reg te stel in Pa­rys. Pa­rys is ’n s­tad waar jou hart ge­woon­lik lief­de vind, maar in se­wes­rug­by se Wê­reld­reeks kan dit ’n plek wees wat ook har­te breek.

Die B­lits­bok­ke se Dy­lan Sa­ge ken hier­die ge­voel al­te goed en sal die Fran­se hoof­stad dié keer met ’n glim­lag wil ver­laat.

Suid-A­fri­ka was voor ver­le­de sei­soen se toer­nooi daar nog bin­ne tref­af­stand van Fidji, toe die voor­lo­per op die pun­te­lys. Die B­lits­bok­ke was met 139 pun­te net agt ag­ter Fidji (147).

“Ek kan ont­hou ons het ’n fan­tas­tie­se eer­ste dag hier be­leef,” sê Sa­ge. “Maar op die twee­de dag het al­les in daar­die kwart­eind­stryd teen Sa­moa skeef­ge­loop en hul­le is uit­ein­de­lik as wen­ners van die toer­nooi ge­kroon.”

Fidji het tot in die eind­stryd van die Pa­rys-toer­nooi ge­vor­der en 19 pun­te as die naas- wen­ner in­ge­sa­mel.

Die 13 wat die ver­de­di­gen­de kam­pi­oe­ne ’n week la­ter in Lon­den ge­kry het, sou toe ge­noeg ge­wees het om die B­lit­se met ’n voor­sprong van tien pun­te om die wê­reld­kroon te klop.

Van­jaar is die bord­jies voor die na­week se toer­nooi ver­hang: Die B­lit­se (157) loop ge­ge­rief­lik voor met ’n voor­sprong van 25 pun­te oor die Fidji­a­ne (132).

Soos sa­ke tans staan, hoef Suid-A­fri­ka nie in Pa­rys of Lon­den te wen om die Wê­reld­reeks te be­klink nie. Al wat die B­lit­se moet doen, is om se­ker te maak hul­le kwa­li­fi­seer vir die Be­ker-kwart­eind­ron­de in al­bei dié toer­nooie.

Vol­gens Sa­ge kan niks eg­ter as van­self­spre­kend aan­vaar word nie en is hy en sy span­maats ge­mo­ti­veerd om te ver­goed vir die fou­te en te­leur­stel­lings van ver­le­de jaar.

“Ek dink ons het baie uit ver­le­de jaar se ver­to­nings ge- leer. Daar­om ge­bruik ons dit as mo­ti­ve­ring om se­ker te maak ons sluit die sei­soen goed af.

“Die span­gees is goed en ons wil voort­bou op ons mo­men­tum.”

Sa­ge, ’n klein­seun van die ont­sla­pe S­pring­bok Doug Hop­wood, weet nie­te­min dat Pa­rys, soos Sin­ga­poer, ’n plek is waar die guns­te­ling­span­ne soms in die hek duik.

“’n Mens kan nie meer e­ni­ge an­der span in die reeks on­der­skat nie en e­nig­ie­mand is in staat om die toer­nooi te wen. Ek ont­hou ook nog toe S­kot­land ons in die eind­stryd in Lon­den ge­klop het.”

Die B­lit­se kom Sa­ter­dag in hul eer­ste wed­stryd in Groep A teen die S­kot­te te staan en vol­gens Sa­ge is al hul fo­kus op dié krag­me­ting en ’n goeie be­gin in Pa­rys.

Die B­lits­bok­ke pak Ja­pan en die wen­ner van van­jaar se Sin­ga­poer-toer­nooi, Ka­na­da, ook in die groep­fa­se.

Fo­to: GETTY IMAGES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.