TV­hoog­te­pun­te

Beeld - - Sport - – BBC – Su­perS­port C­hee­tahs: – S­port­re­dak­sie – O­wen Kock – Mi­cha­el G­reen

14:00:

Al­ge­meen: The Dan Ni­choll S­how (H). Rug­by: FIRSTXV (H); Do­ku­men­têr: Ga­ry Tei­ch­mann (H); #Born­toRug­by (H).

Gholf: The Play­ers C­ham­pi­ons­hips, dag 1 (R).

15:00: 16:00: 18:30: 19:00: 16:15:

K­rie­ket: In­die­se P­re­mier­liga – Mum­bai In­di­ans t. Kings XI Pun­jab (R); Kam­pi­oe­ne­tro­fee – Who are your C­ham­pi­ons? (H).

20:30: 20:30:

Sok­ker: Eu­ro­pa­Li­ga, half­eind­ron­de, 2de been – Man­ches­ter U­ni­ted t. Cel­ta Vi­go (R). Ma­ria S­ha­ra­po­va gaan as ’n pro­mo­tors­keu­se uit­ge­nooi word om aan vol­gen­de maand se Ae­gon Clas­sic­toer­nooi in Bir­ming­ham, En­ge­land, deel te neem.

On­der­han­de­lin­ge tus­sen S­ha­ra­po­va se ver­teen­woor­di­gers en die B­rit­se La­wn Ten­nis As­so­ci­a­ti­on (LTA) is glo in ’n ge­vor­der­de sta­di­um.

Dit sal die eer­ste keer se­dert haar ver­sky­ning in Bir­ming­ham in 2010 wees dat die Rus in ’n op­war­mings­ Ro­ry M­cIl­roy, wat twee­de op gholf se wê­reld­rang­lys is, het Dins­dag ’n ui­ters lo­nen­de lang­ter­myn­kon­trak met Tay­lorMa­de ge­sluit.

Die borg­skap, wat glo $100 mil­joen (so­wat R1,35 mil­jard) oor tien jaar werd is, be­paal dat die Noord­Ier van Tay­lorMa­de se gholf­stok­ke, ­bal­le en ­sak­ke ge­bruik maak.

Die vier­ma­li­ge ma­jor­kam­pi­oen is reeds een van gholf se be­mark­baar­ste ster­re en het on­langs ’n kon­trak­ Die voor­ma­li­ge Pa­kistan­se kap­tein S­ho­aib Ma­lik sal vol­gen­de maand in sy ses­de toer­nooi om die Kam­pi­oe­ne­tro­fee speel.

Hy het sy bui­ging in 2002 in Sri Lan­ka ge­maak en ook in En­ge­land (2004), In­dië (2006), Suid­A­fri­ka (2009) en En­ge­land (2013) ge­speel.

Hy is die ne­gen­de spe­ler om so­veel keer in dié toer­nooi te speel en deel die re­kord met Ric­ky Pon­ting (Aus­tra­lië), Ra­hul Dra­vid (In­dië), Be­se­rings het Fran­co S­mith, die C­hee­tahs se af­rig­ter, ge­noop om t­wee ver­an­de­rin­ge aan sy be­gin­span vir mô­re se Su­per­rug­by­wed­stryd teen die Blu­es in Auck­land te doen.

Die deel­na­me van die be­seer­de flank Tier S­choe­man en die stut Ox N­che was by die span se aan­koms in Nieu­See­land in die weeg­skaal.

S­choe­man het nie be­tyds van sy kuit­be­se­ring her­stel nie en het nie die 23­tal ge­haal nie. Niell Jor­daan Die ta­lent­vol­le Sout­hern Kings­los­voor­spe­ler CJ Vel­le­man sal nie meer van­dees­week sy te­rug­keer tot die speel­veld maak nie.

Vel­le­man het die­self­de knie wat hom die af­ge­lo­pe tien maan­de langs die kant­lyn ge­hou het, wéér be­seer.

“Ek het Dins­dag by die Kings se oe­fe­ning oor ’n spe­ler wat ge­lê het, ge­spring en sleg ge­land,” het die 22ja­ri­ge Vel­le­man gis­ter ge­sê.

Dit is in dié sta­di­um on­se­ker hoe

20:30:

Al­ge­meen: T­hurs­day Nig­ht Li­ve with Ma­ra­wa (R).

13:05: 21:00:

Fiets­ry: Gi­ro d’I­ta­lia, skof 6 (R). Sok­ker: Eu­ro­pa­Li­ga, half­eind­ron­de, 2de been – Lyon t. A­jax (R).

12:00: 14:00:

Ten­nis: Ma­drid Ope, dag 4

Al­ge­meen: Lau­re­us – S­pi­rit of Sport (H). K­rie­ket: Win­dies t. Pa­ki­stan, 3de toets, dag 2 (R).

15:45:

toer­nooi vir Wim­ble­don speel.

Haar teen­woor­dig­heid be­hoort kaart­jie­ver­ko­pe ’n hup­stoot te gee.

Die LTA kry kri­tiek vir sy be­sluit, wat lyk of dit net weens kom­mer­si­ë­le re­des ge­neem is. Die B­rit­te An­dy Mur­ray en He­at­her Watson het hul kom­mer uit­ge­spreek oor die aan­tal uit­no­di­gings wat S­ha­ra­po­va kry ná haar skor­sing van 15 maan­de weens die ge­bruik van ver­bo­de mid­dels. ver­len­ging van $200 mil­joen (so­wat R2,7 mil­jard) met Ni­ke on­der­te­ken om die maat­skap­py se kle­re te dra.

Hy het die laas­te ruk met ver­skeie han­dels­mer­ke se gholf­stok­ke ge­ëks­pe­ri­men­teer na­dat Ni­ke uit die mark vir gholf­toe­rus­ting ont­trek het.

“My toe­koms is in my han­de – dit is waar­om ek Tay­lorMa­de ge­kies het. Ek was nog nooit so op­ge­won­de oor toe­rus­ting soos nou nie,” sê M­cIl­roy. Da­niel Vet­to­ri (Nieu­See­land), Mark Bou­cher, Ja­c­ques Kal­lis (al­bei SuidA­fri­ka), Sa­nath Ja­y­a­su­riya, Ma­he­la Ja­y­a­war­de­ne en Ku­mar Sang­ak­ka­ra (al­mal Sri Lan­ka).

Die In­ter­na­si­o­na­le K­rie­ket­raad het Woens­dag die groe­pe be­ves­tig van die agt span­ne wat in En­ge­land aan die toer­nooi gaan deel­neem.

Die pro­ses is ver­traag deur In­dië, wat eers van­dees­week sy groep be­kend ge­maak het. sal hom op flank ver­vang.

N­che, wat las van ’n skou­er­be­se­ring ge­had het, is deur C­har­les Marais ver­vang, maar as ’n plaas­ver­van­ger be­hou.

■ Clay­ton Blom­me­tjies, Ser­ge­al Pe­ter­sen, Fran­cois Ven­ter (k), Wil­li­am S­mal­lS­mith, Ray­mond R­hu­le, F­red Zei­lin­ga, Tian Mey­er, Hen­co Ven­ter, Ou­pa Mo­ho­je, Niell Jor­daan, Fran­cois Uys, Carl Weg­ner, Tom Bo­tha, Tor­sten van Jaars­veld, C­har­les Marais. PLAASVERVANGERS: E­land­ré Hug­gett, Ox N­che, Ara­nos Coet­zee, Ar­mandt Kos­ter, U­zair Cas­siem, S­haun Ven­ter, Niel Marais, C­lin­ton Swart.

SS 6 op DStv

Kri­tiek op uit­no­di­gings wat S­ha­ra­po­va kry

Ro­ry lag al die pad bank toe met groot kon­trak

Ma­lik speel in ses­de Kam­pi­oe­ne­tro­fee­toer­nooi

C­hee­tahs son­der Tier en Ox teen die Blu­es

Kings se CJ Vel­le­man be­seer wéér sy knie

erns­tig die be­se­ring is.

De­on Da­vids, die Kings se hoof­af­rig­ter, was Maan­dag nog hoop­vol dat Vel­le­man die na­week in ak­sie sou wees – nie nood­wen­dig vir die Sout­hern Kings teen die Haaie in Port E­li­za­beth nie, maar wel vir die OP­Kings.

Die OP­span speel in ’n voor­wed­stryd in die Nel­son Man­de­la­baai­sta­di­on in ’n Su­perS­port­uit­daag­wed­stryd teen G­rens.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.