Gift­hul­le wil staal wys in A­fri­ka

Beeld - - Sport - Wim P­re­to­ri­us

Net ’n dag na­dat At­le­tiek SuidA­fri­ka (ASA) sy span vir die Wê­reld-jeug­kam­pi­oen­skap vir o.18’s aan­ge­kon­dig het, het hy ook ’n ster­be­laai­de groep vir A­fri­ka se ju­ni­or kam­pi­oen­skap be­kend ge­maak.

Al­te­saam 44 at­le­te – 30 mans en 14 vroue – is ge­kies ter voor­be­rei­ding op die by­een­koms, wat op 29 Ju­nie in T­le­m­cen, Al­ge­rië, be­slis word. Die fi­na­le groep sal ge­fi­na­li­seer word kort voor­dat die span op die vlieg­tuig klim.

Gift Le­ot­le­la, Cla­ren­ce Muny­ai, Ge­or­ge Kusche, Bur­ger Lam­brechts jr., Tay­lon Bieldt en Si­mo­ne van der Nest is maar net ’n hand­jie­vol van die uit­blin­kers in die groep.

Le­ot­le­la het van­jaar reeds t­wee keer 10.12 sek. in die 100 m ge­hard­loop en sal ’n sterk me­dal­je­guns­te­ling op die A­fri­ka-kam­pi­oen­skap wees.

Dié tyd plaas hom eer­ste op die In­ter­na­si­o­na­le Ver­e­ni­ging van At­le­tiek­fe­de­ra­sies (IAAF) se ju­ni­or rang­lys vir 2017. Mt­hem­bu Mo­na­reng (10.34 sek.) sal ook die keur­ders wil wys waar­oor hy be­skik. Sy tyd plaas hom in die agt­ste plek op dié rang­lys.

Muny­ai, A­fri­ka-re­kord­hou­er in die 200 m en Le­ot­le­la se O­lim­pie­se span­maat, sal ook dié ver­to­ning wil her­haal. Muny­ai en Le­ot­le­la hou tus­sen hul­le tans die vyf vin­nig­ste tye van­jaar vir ju­ni­or at­le­te in dié i­tem. Muny­ai is in die voor­ste plek op die wê­reld­rang­lys met 20.10 sek., wat hy by Tuks op­ge­stel het, ter­wyl Le­ot­le­la ook reeds 20.20 sek. op die stop­hor­lo­sie ge­hard­loop het.

Net soos die t­wee kort­af­stand­blit­se is Kusche ook een om dop te hou. Hy het in Dur­ban in die 1 500 m die bes­te tyd vir ju­ni­ors ter wê­reld ge­hard­loop toe hy dié i­tem bin­ne 3:41.18 kaf­ge­draf het. Hy is voor­lo­pig op die lys om SuidA­fri­ka in die 800 m en die

1 500 m te ver­teen­woor­dig.

Lam­brechts, wat tans twee­de op die ju­ni­or rang­lys is vir ge­wig­stoot, sal ook kans kry om sy staal te wys. Hy spog reeds met ’n af­stand van 20.44 m van­jaar, met net Ja­mai­ka se Ke­vin Ne­drick (20.65 m) wat al ver­der ge­gooi het.

Ky­le B­lig­naut, wat ses­de op die rang­lys is met 20.15 m, is ook in die groep.

Wat die vroue be­tref, sal Bieldt, wat die na­si­o­na­le ju­ni­or re­kord­hou­er in die 100 m-hek­kies is, wil ver­be­ter op die se­wen­de plek wat sy ver­le­de jaar op die Wê­reld­by­een­koms vir ju­ni­ors in Byd­gosz­cz, Po­le, be­haal het. Haar bes­te tyd van­jaar was 13.80 sek.

Van der Nest sal wil ver­goed vir haar ver­to­ning op die SuidA­fri­kaan­se by­een­koms vir se­ni­ors, waar sy in die half­eind­ron­de van die 100 m ge­dis­kwa­li­fi­seer is. Sy het in die uit­dun­ne 11.87 sek. ge­hard­loop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.