Fords da­rem nie so sleg

Beeld - - Motors -

Jo­han Al­berts, P­re­to­ria

Ek ver­wys na Braam Peens se uit­klop­toets tus­sen vier voer­tuie (04.05). Hy maak die vol­gen­de stel­ling: “Pro­beer die Ford E­coS­port (hoe­wel net brand­weer­man­ne en waag­hal­se dees­dae Fords koop).”

Sal hy as­se­blief ver­dui­de­lik wat hy met hier­die stel­ling be­doel? Ek het on­langs ’n nu­we Ford Ran­ger ge­koop – my der­de Ford die af­ge­lo­pe tien jaar. Die vo­ri­ge t­wee (waar­van ek een steeds het) het my niks an­ders as lou­te­re ge­not en ple­sier ver­skaf nie.

Die Ford Ran­ger is nie om do­we neu­te een van die bes­te ver­ko­pers in Suid-A­fri­ka nie.

Ee­n­o­gi­ge kom­men­taar soos dié moet as­se­blief ver­my word. Ons soek eer­li­ke en ob­jek­tie­we ver­slag­ge­wing, nie ee­n­o­gi­ge be­rig­te nie. In­dien mnr. Peens nie van Fords hou nie, moet hy dit maar vir hom­self hou en nie aan die wê­reld uit­ba­suin nie.

Hy kan ge­rus al­le Ford-ei­e­naars om ver­sko­ning vra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.