Ken jy hier­die em­bleem?

Beeld - - Motors -

Vol­gens my in­lig­ting is dit af­koms­tig van ’n Nash van 1952.

Ri­aan van Ee­den, Mon­te Vis­ta

Die ken­te­ken is van ’n Nash van 1952 (fo­to). Nash het se­dert die 1940’s, soos ook on­der meer Ca­dil­lac, ’n vrou­li­ke fi­guur as em­bleem ge­bruik. Die la­te­re Nash Am­bas­sa­dor het in die mid­del 1950’s ’n groot vrou­li­ke fi­guur ge­had met haar arms wat op ’n dwars­balk rus en haar lyf en be­ne na ag­ter.

Sepp Roth, Bloem­fon­tein

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.