S­port­nuts­jas gee Soul le­we

Beeld - - Motors - Mo­tor­re­dak­sie

Dit is al­tyd in­te­res­sant hoe mark­te oor die wê­reld heen ra­di­kaal ver­skil. In A­me­ri­ka vaar Kia se klein veel­doe­ler met die Au­to­vil­la­voor­koms, die Soul, be­son­der goed. Trou­ens, so gaan­de is die Yanks oor hul Souls dat hul­le hom in die jaar­lik­se JD Po­wers­ver­slag nog el­ke keer as hul bes­te ry­ding in sy klas aan­ge­wys het. (JD Po­wers meet ei­e­naars se te­vre­den­heid met hul nu­we voer­tuie in die eer­ste ses maan­de ná aan­ko­pe.)

Hier te lan­de ver­koop die Soul eg­ter nie so flink soos Kia ge­hoop het nie. Kyk maar op die pad – Suid-A­fri­ka­ners ver­kies eer­der hul Ford E­coS­port of Nis­san Qashqai as ’n Ko­re­aan­se siel op wie­le, die Soul.

Ons ver­moed die veel­doe­ler­gier het in Suid-A­fri­ka oor­ge­waai (nie dat dit hier ooit so groot soos in A­me­ri­ka en Eu­ro­pa was nie). Ko­pers hou van ’n s­port­nuts (soos die Qashqai) se ho­ër sit­po­si­sie, om­ge­krap­te voor­koms en ge­wil­lig­heid om op ’n grond­pad te ry. Want dis waar hul­le oor na­we­ke, met hul ’n Nu­we ont­werp vir die neus en sil­wer skerm­pla­te voor en ag­ter laat die op­ge­knap­te Kia Soul meer soos ’n s­port­nuts lyk.

berg­fiet­se ag­ter­op vas­ge­maak, wil wees.

Hoe dit ook al sy, die kod­di­ge Soul met sy reg­op ly­fie is in 2014, ná sy eer­ste ver­sky­ning in 2009, deur ’n twee­de ge­ne­ra­sie op­ge­volg. Hier­die keer was dit met ’n a­stran­ter voor­koms. Maar steeds haak hy nie die rat wat ’n mens ver­moed Kia vir hom in die oog ge­had het nie.

Die reeks is nou pas op­ge­knap met ’n paar vi­su­e­le aan­pas­sings as­ook ’n nu­we in­tree­mo­del, die S­tart, vir Suid-A­fri­ka.

Die aan­pas­sings be­hels ’n nu­we ont­werp vir die buf­fers voor en ag­ter, ter­wyl die sier­roos­ter nou plat­ter ver­toon as in die ver­le­de. Top­mo­del­le se hoof­lig­te kry ’n streep LED-lam­pies by wat reg­deur die dag skyn. Die

rem­lig­te ag­ter sluit gro­ter mis­lig­te in.

Iets wat ’n kop­knik na die suk­ses van sport­nut­se is, is die toe­voe­ging van skerm­pla­te voor en ag­ter on­der die neus en die stert. Dit is van plas­tiek, maar het ’n sil­wer me­taal­ti­pe voor­koms.

Bin­ne kry al die mo­del­le ’n her­ont­werp­te in­stru­ment­pa­neel wat blink­swart pa­ne­le be­vat, as­ook sil­wer me­taal­rand­jies vir al die ska­ke­laars. Dit laat die pa­neel def­ti­ger lyk.

Die mid­del- en die top­vlak­mo­del (S­treet en S­mart) het voort­aan leer­be­kleed­sel stan­daard, af­ge­werk met kon­tras­te­ren­de stik­werk.

Die groot­ste nuus is die aan­koms van ’n nu­we in­tree­mo­del vir die Soul, die S­tart. Die kna­pie is met ’n 1.6-li­ter-tur­bo­die­sel toe­ge­rus, ge­kop­pel aan ’n ses­gang-hand­rat­kas. S­tan­daard­toe­rus­ting sluit in ’n USB-sok vir jou mu­siek­stok­kie, ’n tru­k­a­me­ra, e­lek­trie­se ven­sters en Blu­e­tooth-funk­si­o­na­li­teit so­dat jy jou slim­foon koord­loos met die ra­dio kan ver­bind.

As ’n waar­de­pak­ket vaar die Soul goed op pa­pier. Nou­dat die voor­koms ’n bie­tjie meer hou­ding het, sal hy dalk sport­nut­sko­pers ’n bie­tjie laat talm voor­dat hul­le met hul Hi-Te­cs reg­uit koers kies na die mod­der­be­smeer­de s­port­nuts op die vloer. Pry­se:

Soul 1.6 S­tart (hand.) – R309 995; Soul 2.0 S­treet (hand.) – R347 995; en

Soul 1.6 CRDI S­mart (out.) – R431 995.

Fo­to: MOTORPRESS

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.