KNORMOER

Beeld - - Motors -

V K­wAis­nKd nor­moer sien die boof­sFa­o­kr­l­mooup­le­puE­netn?in die

Die­ter Zet­sche, die groot­ste snor in die Merc-di­rek­sie, het ge­sê die groep het van­jaar tot A­pril ’n net­jie­se €2,8 mil­jard net­to wins aan­ge­te­ken – pre­sies dub­beld die €1,4 mil­jard van ver­le­de ja2a6r .

Dit nou op dieTy­r­gueg vanl­lei­in­kom­ste wat met 11% tot

€38 mil­jard ge­styg het.

Dis fe­no­me­na­le sy­fers. Maar Mer­ce­des ry be­slis op ’n ge­wild­heids­golf. Kyk maar selfs in Suid-A­fri­ka hoe baie nu­we Mer­cs sien jy op die pad.

Die groep self sê dit is ve­ral sy nu­we E-klas en rits sport­nut­se wat so goed ver­koop het.

Oor die E wil Knormoer nie te veel praat nie: Goeie teg­no­lo­gie, toe­ge­vou in ’n so-so jas.

Maar sy tal­le sport­nut­se slaan die ki­taar wat ont­werp, af­wer­king en teg­no­lo­gie be­tref. ■ Har­de w20e1r kCO­lê­RO­vLiLr A1.6u­dQUi BMW voor. Want Merc gaan dié wins­te te­rug­ploeg in ver­de­re ont­wik­ke­ling – wat hom nog ver­der voor die res gaan plaas. Knormoer sien daar is e­ko­no­me wat die jong­ste mo­tor­ver­koop­sy­fers se skerp da­ling reg­streeks aan pres. Ja­cob Zu­ma se ka­bi­net­s­kom­me­ling – en ve­ral die af­dan­king van die mi­nis­ter van fi­nan­sies, Pra­vin Gord­han – toe­skryf.

Die fi­nan­sie­rings­reus Wes­bank sê in ’n ver­kla­ring ter­wyl ver­ko­pe in Ja­nu­a­rie, Fe­bru­sa­te­ri­me Ja, dis ’n Toyo­ta Land Crui­ser, maar nie soos jy hom ken nie. Toyo­ta het sy V8 ’n paar tur­bo’s ge­gee en toe los­ge­laat – tot hy 370 km/h ge­haal het. en­no­gM­maao­rettn­bor­geem­ka.tig ge­sty­gFh1e-mt se’n­oogreewe­nos­n­te­men­m­jien da­e­an­tyg­de)d,rhy­eft­nie. diDt e’nt 13e,7k%str­gae.val.

JaD, lapn­l­gen­ka­o­w­pek­dei­e­wra­et­nm­bai­nad­ne­ars­vejyr-ie­ko­mo­apns­da­e­wai­la­vnehrabnyd­stee­la­e­a­kr.s ge­bie­dH­heett.KM­no­a­ramr soel­rf­sad­lidéi­feeig­teik­nl-eur­ge­drek­be­ann­di­sed­gie­ne­oeerm­ste? kwar­taal se)veD­ri­ke­oFp1e-sit­re­keuds l­ba­ee­gri­na­se­ve­resrd- le­wd

mvai­grn­doi­ue hi-eTeRnIL­ni,eg.estaan. Die on­pa­gr­me­ne­trer- koeen­ris­gee­hAef­troi­ko­kaan­o­sue o­vmerg­ke­o­so­w­pa­sa­mi na op­waart­se druk.

Dit is te sien in al meer ko­pers wat hul ren­te­koer­se vas­ge­pen het, se­dert A­pril.

■ Die po­li­tie­ke kom­po­nent in die wis­sel­koers kan nie ont­ken word nie. En dus die in­vloed van wis­pel­tu­ri­ge be­slui­te op ons sak­ke – soos sty­gen­de ren­te­koer­se en ’n ver­swak­ken­de rand wat ons sak­ke di­rek raak. Knormoer, as ’n kra­ni­ge piz­zaaf­le­we­raar in sy jong dae, het die vol­gen­de brok­kie met waar­de­ring ga­de ge­slaan.

In die klein Duit­se dor­pie Gag­ge­nau in die sui­de van die land het ’n jong af­le­we­raar ef­fe mee­ge­voer ge­raak met die haas­ti­ge uit­voe­ring van sy plig­te.

So­veel so dat hy op vol­le vaart in ’n an­der mo­tor vas­ge­jaag het.

Toe die dien­ders by die on­ge­luks­to­neel op­daag, was al­bei be­stuur­ders be­seer. Maar die piz­zas was nog warm . . .

■ Wat doen Hans en F­ritz die u­ni­form­dra­ers toe? Hul­le gaan laai die piz­zas af by die ge­ge­we a­dres, na­tuur­lik. Dis mos nou diens! Knormoer hoor om in ’n ar­gu­ment met jou vrou be­trok­ke te raak is soos om hoen­der te braai.

■ Nes jy ge­dink het als is nou af­ge­han­del, gee jy dit nog so 20 mi­nu­te2.016

DINS­DAG

Die P­rez se din­ge DON­DER­DAG In­tus­sen, in Duits­land SA­TER­DAG ‘Nee, jam­mer, Lie­fie’

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.