Def­ti­ge Vol­vo vir die stof­pad

Beeld - - Motors - Mo­tor­re­dak­sie

Stel jou voor die S­weed­se su­per­groep Ab­ba – kom­pleet met lang, blon­de ha­re en in blou een­stuk­pak­kies – uit­ge­rus in ’n paar draf­tek­kies. Vol mod­der.

Vol­vo sê sy nu­we V90 Cross Coun­try ver­sin­ne­beeld pre­sies dit: die styl en gra­sie van ’n def­ti­ge sta­sie­wa, ge­kom­bi­neer met die stop­pel­baard van ’n am­per­se veld­ry­er.

Die S­we­de sê hul nu­we ge­sins­ry­ding is die e­nig­ste weer­ga­we in sy seg­ment, en ons dink hul­le is reg: Jy gaan lank en ver soek om ’n me­de­din­ger vir die nu­we V90 Cross Coun­try te vind.

Die V90 is, soos sy naam vir jou kan aan­dui, ’n lid van die S­weed­se groep se nu­we 90-ge­sin van groot, def­ti­ge voer­tuie.

Net om die ge­heue te ver­fris: Ver­le­de jaar het ons die XC90-s­port­nuts ge­had (dit was ook ons Mo­tor van die Jaar), vroeg van­jaar het Go­ten­burg die se­dan­weer­ga­we ge­bring (die S90), en nou is die der­de en laas­te lid van die ge­sin hier, die V90 Cross Coun­try.

Maar dink nou te­rug. So am­per tien jaar ge­le­de, sal jy ont­hou, het Vol­vo ’n soort­ge­ly­ke sta­sie­wa in die mark ge­had: sy V70 XC. Soort­ge­lyk in naam, en soort­ge­lyk in voor­koms.

Geen toe­val nie. Vol­vo sê die nu­we­ling is in­der­daad die spi­ri­tu­e­le op­vol­ger van hier­die V70-melk­baard-veld­ry­er. Die V70, en daar­mee dan nou ook die nu­we V90, is die sta­sie­wa­mo­del, ter­wyl die Cross Coun­try-weer­ga­we ver­der aan­ge­pas is dat die sta­sie­wa ge­mak­lik op ’n stof­pad kan ry.

Hier­die aan­pas­sings be­hels meer as net ’n dak­rak en gro­ter wie­le. Vol­vo het die on­der­stel met 4 cm ge­lig en gro­ter ban­de op­ge­sit om die grond­vry­hoog­te na ’n mid­del­man­vrien­de­li­ke 21 cm te ver­hoog.

Skerm­pla­te is voor, on­der die neus, en ag­ter on­der die buf­fer aan­ge­bring, en plas­tiek­skerm­stro­ke is on­der by die deu­re en by die wiel­boë op­ge­sit. Ter­loops, die wiel­boë is gro­ter ge­maak om die gro­ter wie­le nou te ak­kom­mo­deer.

As ’n nis­voer­tuig sit die lang V90 op ’n in­te­res­san­te plek in die mo­tor­spek­trum. S­ta­sie­wa­ens is plaas­lik maar dun ge­saai, maar hier het ons nie net ’n sta­sie­wa nie, maar ’n groot een daar­by wat in die pre­mie­seg­ment van die ge­sins­mo­tor­mark mee­ding.

Dus, waar jou keu­se voor­heen net ’n def­ti­ge Mer­ce­des- of BMW-se­dan was, of ’n groot s­port­nuts, kan jy nou hier­die t­wee ei­en­skap­pe kom­bi­neer. Die ruim­te van ’n sta­sie­wa, die weel­de van ’n top­seg­ment-me­de­din­ger, en die ef­fen­se veld­ry­ver­moë van ’n lig­te s­port­nuts. Son­der om soos Mi­ke Ty­son op die bal­let­vloer te lyk.

Bin­ne is die ka­juit van die S90 groot­liks ge­ko­pi­eer. Daar is swart­ge­kleur­de hout­pa­ne­le reg­deur, af­ge­wis­sel met ’n sil­wer­kleu­ri­ge stik­werk op die leer­be­kleed­sel vir ’n tref­fen­de kon­tras.

Die in­stru­ment­pa­neel word na­tuur­lik oor­heers deur die groot ta­blet­ti­pe raak­skerm wat ver­ti­kaal ge­plaas is. Vol­vo se eie stel­sel om ál jou nuts­funk­sies hier­op te be­nut, lyk nie net soos iets wat jy op jou iP­ho­ne sal vind nie, dit werk ook slim, vin­nig en in­tu­ï­tief.

By­voor­beeld, jy kan die vier skerm­gre­pe met vee­be­we­gings links of regs “blaai” en som­mi­ge funk­sies se i­ko­ne ook tus­sen die blad­sye rond­skuif.

On­der die en­jin­kap is vier en­jins te kies, t­wee die­sel­ge­dre­we en t­wee pe­trol­ge­dre­we. Ál vier be­nut Vol­vo se en­ke­le vier­si­lin­der­en­jin­blok van t­wee li­ter in slag­vo­lu­me.

Die die­sels (D4 en D5) het t­wee tur­bo’s (een groot, een klein) elk om on­der­skei­de­lik vroeg en laat in el­ke rat met aan­ja­ging te help. Die fris­ser D5 ge­bruik ook ’n e­lek­trie­se mo­tor­tjie om die eer­ste tur­bo teen lae en­jin­toe­re gou­er te laat draai.

Aan die pe­trol­kant (T5 en T6) het die T5 ’n en­ke­le tur­bo­aan­ja­er, ter­wyl die krag­ti­ger T6 van so­wel ’n tur­bo- as ’n dru­kaan­ja­er ge­bruik maak.

Ál vier mo­tors is stan­daard met ’n agt­gang- ou­to­ma­tie­se rat­kas en vier­wiel­aan­dry­wing toe­ge­rus. Die blik­brein stuur die krag meest­al na die voor­wie­le, maar met weg­trek en on­der har­de ver­snel­ling (as­ook as jy sy veld­ry­mo­dus ak­ti­veer) sal die krag 50-50 ver­sprei word.

Lug­ve­ring is op­si­o­neel vir die ag­ter­as te kies, wat ook die ver­moë het om die mo­tor ou­to­ma­ties op ’n ho­ri­son­ta­le po­si­sie te hou. Maar an­der­sins is ’n blad­veer­stel­sel ag­ter in­ge­bou om met die ek­stra ge­wig ag­ter te werk.

Wat slim teg­no­stel­sels be­tref, is daar ’n fa­lanks truuks in die Vol­vo in­ge­bou.

Eer­stens is jou sta­sie­wa met vier rit­mo­dus­se toe­ge­rus (Com­fort, Eco, Dy­n­a­mic en Off-Ro­ad), wat on­der meer jou stuur- en pe­trol­pe­daal­sen­si­ti­wi­teit aan­pas, as­ook die rat­ska­ke­ling.

Maar dan is daar ook ’n blin­de­kol­gon­ser, ’n self­stop­funk­sie vir sta­di­ge stads­ver­keer, ’n baan­ver­laat­gon­ser, nóg ’n gon­ser wat jou waar­sku as die blik­brein ver­moed jy gaan van die pad se skou­er af­ry, en ’n a­larm wat jou waar­sku wan­neer jy tru uit ’n par­keer­plek ry en daar ’n voer­tuig in aan­tog is.

Vol­vo se self­stuur­teg­no­lo­gie waar jy ba­sies net ’n knop­pie hoef te druk en die mo­tor ry (en draai) van­self op die oop pad, is op­si­o­neel.

Die groot Vol­vo-sta­sie­wa bied nog­al ’n u­nie­ke aan­bie­ding in die mark. Hy is def­tig, ruim, nie so oor­don­de­rend soos ’n groot s­port­nuts nie en het die ver­moë om tuis op ’n skoon grond­pad te wees.

Ons toets bin­ne­kort ’n mo­del. Vol­vo se nu­we V90 Cross Coun­try kom­bi­neer ruim­te en ’n sta­sie­wa se lyf met die am­per­se ver­mo­ëns van ’n s­port­nuts.

Hy is def­tig, ruim, nie so oor­don­de­rend soos ’n groot s­port­nuts nie en kan tuis op ’n skoon grond­pad wees.

Die sta­sie­wa se grond­vry­hoog­te is met 6 cm tot 21 cm ver­hoog. Per­ma­nen­te 4x4­vas­trap bied die no­di­ge hulp as jy ’n las­ti­ge mod­der­paad­jie moet baas­raak. Ons hou van die ver­ti­ka­le raak­skerm wat jou nuts­funk­sies huis­ves. Die in­stru­men­te voor die be­stuur­der is al­les di­gi­taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.