Pe­dro­sa wys hoe met fout­lo­se ren

Beeld - - Motors -

Da­ni Pe­dro­sa (voor, Hon­da) lei sy span­maat, Marc Már­quez, die na­week in die S­paan­se Mo­toGP­ren in Je­rez. Pe­dro­sa het fout­loos ge­jaag, sy ban­de goed op­ge­pas en die ren ein­de­lik heel ge­mak­lik geen. Va­len­ti­no Ros­si (Ya­maha) is steeds die voor­lo­per met 62 pun­te, maar Ma­ve­rick Viña­les(Ya­maha, 60) is op sy hak­ke, ge­volg deur die Hon­da­ja­ers Már­quez (58) en Pe­dro­sa (52). Die vol­gen­de ren vind aan­staan­de na­week op Le Mans in Frank­ryk plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.