Blo­kraai

13 387

Beeld - - Wêreld­beeld -

D­wars:

1. K­leur­stof in die weef­sels van le­wen­de din­ge

4. Ge­smel­te ge­steen­te diep in die aar­de

7. In gro­ter ma­te

8. Hol­tes vir stand­beel­de

9. Soos ie­mand wie se han­de vir niks ver­keerd staan nie

10. Wal­vis­ag­ti­ge dier

12. Or­ga­ne

15. Op­per­vlak­te­maat

17. Pe­ri­o­de

18. Ver­drie­tig of sie­ke­rig voel

19. Ko­nink­li­ke kat­te!

20. Kort­liks op­te­ken

Af:

1. Beeld­hou­werk in die Sint Pie­ters­kerk van Ma­ria met die dooie lig­gaam van Chris­tus

2. Ge­kas­ty

3. Wys ie­mand só om hom te be­ris­pe

4. Aap met ’n rooi en blou ge­sig wat vroe­ër as ’n soort bob­be­jaan beskou is

5. Neer­ge­daal soos ’n leer­der wat nie wou leer nie?

6. Die weg­val van een of meer klan­ke in die be­gin van ’n woord

10. Ar­me suk­ke­laar

11. Men­se wat vin­nig goe­de­re af­le­wer

13. Ver­steen­de den­ne­hout

14. Siek­tes

15. Oran­je­rooi kleur­mid­del vir ha­re

16. Voor­skrif vir be­rei­ding

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.