Van­dag wat was

Beeld - - Wêreld­beeld -

Vic­tor Mat­field, SuidA­fri­kaan­se rug­by­spe­ler, is 40.

93 jaar ge­le­de

(1924): Die Duit­sers Gott­lieb Daim­ler en Karl Benz se maat­skap­pye smelt saam en vorm die mo­tor­maat­skap­py Mer­ce­des­ Benz. 46 jaar ge­le­de (1971): Die eer­ste Suid­A­fri­

kaan­se duik­boot, die Ma­ria van Rie­beeck, kom in Suid­A­fri­ka aan. 20 jaar ge­le­de

(1997): Vir die eer­ste keer ver­slaan’ n re­ke­naar die wê­reld skaak­kam­pi­oen, Gar­ry Kas­pa rof. Di tis IBM se Deep Blue, wat ’n reeks van ses pot­te wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.