B­reinknoop

Beeld - - Wêreld­beeld -

1. Vir wat­ter IPL-span speel Vi­rat Koh­li?

2. Het Je­an­ne d’Arc in die 1400’s, 1500’s of 1600’s ge­leef?

3. Word Rum­mi­kub met te­ëls, kaar­te of stok­kies ge­speel?

4. Was die Drom­me­da­ris en Goe­de Hoop van Vas­co da Ga­ma of Jan van Rie­beeck se ske­pe?

5. In wat­ter TV-reeks het deel­ne­mers die ge­leent­heid om die ge­hoor vir hulp te vra of om ’n 50/50-le­wens­boei te ge­bruik?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.