‘SA se gra­de­ring is ál­mal se pro­bleem’

Beeld - - Nuus - – L­le­wel­lyn P­rin­ce

Suid­A­fri­ka se af­gra­de­ring tot rom­mel­sta­tus sal die land lank ne­ga­tief raak en dit moet “nie lig­te­lik op­ge­neem word nie”, sê adj.pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa.

Hy het gis­ter in die Na­si­o­na­le Ver­ga­de­ring ge­sê die land en sy men­se sal hom “uit ’n gat moet gra­we” ná die af­gra­de­ring.

“Dit be­te­ken ons be­staan­de skuld sal duur­der word en ons sal suk­kel om skuld aan te gaan son­der om e­nor­me ren­te daar­op te be­taal. Wat dit vir ons in Suid­A­fri­ka er­ger maak, is dat die land se e­ko­no­mie nie groei nie. Daar­om sal dit vir ons baie moei­li­ker wees om uit hier­die af­gra­de­ring te kom.”

Die re­ge­ring is eg­ter “vas­be­slo­te” om in sa­me­wer­king met die pri­va­te sek­tor en ge­or­ga­ni­seer­de ar­beid te ver­se­ker dat die af­gra­de­ring nie ’n lang­ter­myn­pro­bleem bly nie.

“Ons moet daar­om van die kom­mer en kwes­sies wat die skuld­ver­skaf­fers ge­op­per het drin­gend han­teer.

“Ons moet na die af­gra­de­ring as ’n ge­sa­ment­li­ke pro­bleem kyk en nie as ’n pro­bleem vir die mi­nis­ter van fi­nan­sies nie. Al­le Suid­A­fri­ka­ners moet be­sef ’n werk­li­ke uit­da­ging staar ons in die ge­sig.”

Ra­map­ho­sa het ook ge­ant­woord op vrae oor sy ver­sko­ning vir die Ma­ri­ka­na­slag­ting, waar­in 34 myn­wer­kers dood is.

Hy het ge­sê hy be­sef hy moet as lei­er aan­spreek­lik­heid aan­vaar en daar­om het hy om ver­sko­ning ge­vra.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.