Een­vlerk­aas­vo­ël sterk aan by VulPro

Beeld - - Nuus -

In die be­rig “V­ler­k­loos help hy spe­sie red” is die aas­vo­ël­re­ha­bi­li­ta­sie­ en teel­sen­trum VulPro ver­keer­de­lik son­der die hoof­let­ter P ge­skryf; C­har­né Wil­hel­mi is ’n as­sis­tent by VulPro en nie die hoof­be­stuur­der nie; en die aas­vo­ël wat in Po­f­ad­der gaan haal is, het nie teen

’n krag­draad vas­ge­vlieg nie, maar was ont­wa­ter en on­der­voed.

■ Beeld doen moei­te om fei­te na te gaan en om ak­ku­raat, bil­lik en ge­ba­lan­seerd te be­rig. Ons is lid van die SA Pers­raad en on­der­skryf die SA Pers­ko­de. As u meen ons het ’n fout be­gaan, bel ons le­sers­re­dak­teur, Mar­ga Ley, by 011 713 9255 of stuur e­pos na klag­te@beeld.com. ’n Klag kan ook by die SuidA­fri­kaan­se pers­om­buds­man in­ge­dien word by 011 484 3618/2 of pres­som­buds­man@ om­buds­man.org.za.

Die aas­vo­ël wat be­han­del is. Fo­to: DEAAN VIVIER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.