Brand by speur­ders se kan­toor be­kyk

Beeld - - Nuus - – A­let Jou­bert

Die po­li­sie in M­pu­ma­lan­ga sê hul­le kan nog nie be­paal of die brand by die speur­ders­kan­toor in Dull­stroom op­set­lik ge­stig is nie.

Die kan­toor is gis­ter in die vroeë og­gend­u­re in puin ge­lê. Teen 08:00 het dit nog ge­smeul en ’n brand­weer­wa was nog op die to­neel.

“’n Saak van brand­stig­ting is ge­o­pen, maar bloot om­dat dit die norm is. Ons wil nie oor die oor­saak van die brand be­spie­gel nie,” sê b­rig. Le­o­nard Hla­thi, po­li­sie­woord­voer­der.

Die po­li­sie wag vol­gens hom op die be­vin­dings van ’n fo­ren­sie­se on­der­soek na die brand. Hy sê die brand sal nie han­gen­de on­der­soe­ke raak nie. “Ek kan nie sê of daar dos­sie­re in die brand in die slag ge­bly het nie, maar in­dien dit die ge­val sou wees, hou ons in ie­der ge­val af­skrif­te van sul­ke do­ku­men­te.”

Geen be­se­rings is aan­ge­meld nie.

Die ge­bou waar Dull­stroom se speur­ders werk het gis­ter om­streeks 08:00 nog ge­smeul.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.