Nu­we ‘King Art­hur’ be­slis die kyk werd

Beeld - - Nuus - Kar­la Jan­se van Vuur­en

Die le­gen­da­rie­se ko­ning Art­hur is al op die sil­wer­doek deur on­der an­de­re Se­an Con­ne­ry (First K­nig­ht) en C­li­ve O­wen (King Art­hur) uit­ge­beeld, en nou, in 2017, kry die aan­trek­li­ke En­gel­se ak­teur C­har­lie Hun­nam ook ’n beurt.

Ek is ’n aan­han­ger van die Art­hur-le­gen­de en kan King Art­hur:

Le­gend of the S­word heel­har­tig aan­be­veel vir an­der Art­hur-lief­heb­bers én aan­han­gers van die re­gis­seur Guy Ritchie se werk. Hy druk sy u­nie­ke stem­pel deeg­lik af op dié fliek en dit is ver­al dui­de­lik in die di­a­loog wat by tye speels is en die in­te­res­san­te ka­me­ra­werk.

Die ak­sie be­gin ter­wyl Art­hur nog ’n kna­pie is en sy pa, ko­ning Ut­her (E­ric Ba­na), ’n stryd voer teen die bo­se to­we­naar Mor­dred (Rob K­nig­h­ton), min we­ten­de dat sy ge­vaar­lik­ste vy­and sy broer Vor­ti­gern (Ju­de Law) is. Een ding lei tot ’n an­der en Art­hur be­land op die stra­te van Lon­di­ni­um, waar hy in­ge­neem word deur ’n groe­pie pros­ti­tu­te en sa­lig on­be­wus van sy blou bloed in ’n bor­deel groot­word.

Art­hur is eg­ter ’n in­no­ve­ren­de man­ne­tjie (en ook nie te sleg met sy vuis­te nie) en saam met ’n paar vrien­de be­mees­ter hy vin­nig die kuns van geld­maak.

Voor die pa­leis waar Vor­ti­gern, nou ko­ning, bly, trek die wa­ter van die meer op ’n dag ge­heim­sin­nig te­rug om ’n swaard in ’n klip te ont­hul. Nie­mand kry dit uit­ge­trek nie en daar word ge­fluis­ter net die “wa­re ko­ning” sal dit kan reg­kry. Vor­ti­gern be­sef hy sal dié “ge­bo­re ko­ning” moet op­spoor en in die kiem smoor voor­dat dit te laat is.

Na­tuur­lik kry Art­hur sy kans en dit is hier waar die ak­sie van die fliek reg­tig spoed op­tel. Art­hur span saam met on­der an­de­re Be­di­ve­re (D­ji­mon Houn­s­ou) en ont­moet ook “The Ma­ge” (Àstrid Ber­gèsF­ris­bey), wat hom met haar to­wer­krag­te help om sy roe­ping te ver­staan.

Van die in­druk­wek­kend­ste de­le is die ge­vegs­to­ne­le wan­neer Art­hur die krag van Ex­ca­li­bur be­gin be­nut (ook die e­nig­ste to­ne­le waar die 3D reg­tig a­sem­ro­wend is).

Dié fliek het ook ’n baie don­ker kant en die ma­gie­se, bo­na­tuur­li­ke en bui­ten­ge­wo­ne (dink mon­ster­groot­te o­li­fan­te en slan­ge) speel ’n groot rol. Hun­nam is ’n am­per te­ë­sin­ni­ge Art­hur wat hom­self nie baie erns­tig op­neem nie, ter­wyl Law hom­self heel­te­mal ver­loor in die bui­ten­ge­woon boos Vor­ti­gern, wat e­nig­iets (en e­nig­ie­mand) sal op­of­fer om meer mag te kry.

■ Met C­har­lie Hun­nam, Ju­de Law, Àstrid Ber­gès­F­ris­bey en E­ric Ba­na. Re­gie: Guy Ritchie. Tyds­duur: 126 mi­nu­te. Ou­der­doms­perk: 13G.

C­har­lie Hun­nam speel die rol van Art­hur.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.