Wen kaart­jies vir ‘Ro­sie’

Beeld - - Nuus -

Maak jou maar reg vir 130 mi­nu­te van pu­re ver­maak, want Do­ringRo­sie is A­fri­kaan­se pan­to­mi­me op sy bes­te.

Vyf ge­luk­ki­ge Beeld-le­sers kan elk­een twee kaart­jies vir een van die op­voe­rings in die Em­per­ors Pa­la­ce wen.

Stuur voor Maan­dag om 15:00 jou naam, te­le­foon­nom­mer en die da­tum waar­op jy ’n op­voe­ring kan by­woon na vry­dag@me­dia24. com. Ont­hou om “Do­ringRo­sie” in die on­der­werp­veld te sit.

Dié pro­duk­sie is tot 4 Ju­nie in die Em­per­ors Pa­la­ce te sien.

C­har­li­ze Berg en Mar­no van der Mer­we in Do­ringRo­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.