Pan­to­mi­me eg Suid­A­fri­kaans

Beeld - - Nuus - Teré­sa Coet­zee

Die jong­ste A­fri­kaan­se pan­to­mi­me wat by Em­per­ors Pa­la­ce te sien is, Do­ringro­sie: Die Sla­pen­de S­ko­ne, is ’n ti­pie­se pan­to­mi­me prop­vol klank, k­leur en pret – lig­te ver­maak vir die he­le ge­sin.

Van A­fri­kaans se ge­wild­ste san­gers, soos C­har­li­ze Berg, Bi­an­ca le Gran­ge, Mar­no van der Mer­we, Han­nes Br­üm­mer en Ti­aan Rau­ten­bach, speel saam op die ver­hoog.

Soms is daar reg­tig ko­mie­se oom­blik­ke wat selfs die groot­ste suur­knol sal laat ska­ter­lag.

Die hu­mor is eg Suid-A­fri­kaans en soms raak jy tot ’n bie­tjie nos­tal­gies, soos wan­neer die kin­der­lied­jie “Hand­jies klap, koe­kies bak” op ’n speel­se ma­nier in die teks in­ge­werk word.

Die kos­tuums is prag­tig, die de­kor kleur­vol en van die jong­ste en ge­wild­ste A­fri­kaan­se lied­jies word ge­sing. Berg kwyt haar baie goed van haar taak as die hel­din en prin­ses, en Van der Mer­we staan die skoe­ne van prins Aal­wyn vol.

Wat die stem­me be­tref, bly ko­ning K­nop­kruid (C­lint Les­ch) en die feeks Bel­la­don­na (Bi­an­ca le Gran­ge) ’n mens lank ná die ver­to­ning by. En die twee fee­tjies sorg na­tuur­lik vir groot ver­maak.

Dis lek­ker om so ’n eg Suid-A­fri­kaan­se A­fri­kaan­se stuk op die plan­ke te sien en hier­die uit­stap­pie is be­slis die moei­te werd.

■ Do­ringro­sie is tot 4 Ju­nie in die T­he­a­t­re of Mar­cel­lus by Em­per­ors Pa­la­ce te sien. Die ver­to­ning duur 130 mi­nu­te en kaart­jies kan by Com­pu­tic­ket ge­koop word. Pry­se wis­sel tus­sen R170 en R250.

C­har­li­ze Berg as Do­ringro­sie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.