‘Ek is waar ek moet wees’

Suz­zi S­wa­ne­poel het on­langs haar eer­ste CD uit­ge­reik en som­mer net daar­na ook haar eer­ste rol in Bin­ne­lan­ders los­ge­slaan. Teré­sa Coet­zee het met haar ge­sels.

Beeld - - Nuus -

Op 32 het Suz­zi S­wa­ne­poel on­langs haar heel eer­ste CD, S­tuk­kies van my, be­kend ge­stel en hier­die pro­ses was vir haar só be­vre­di­gend dat sy on­mid­del­lik aan haar twee­de al­bum be­gin werk het.

S­tuk­kies van my is ’n A­fri­kaan­se al­bum met tien lied­jies met ’n baie vars en nu­we klank.

Ons ont­moet vir kof­fie in ’n re­stau­rant in Mel­vil­le, Jo­han­nes­burg, en hoe­wel dit ’n ruk­kie vat om ge­woond te raak aan hier­die mei­sie se ei­e­soor­ti­ge A­fri­kaans, vind ’n mens vin­nig aan­klank by haar spon­ta­ne per­soon­lik­heid en eer­lik­heid. (Sy gooi ge­du­rig En­gel­se fra­ses in haar sin­ne en praat van Ca­pe To­wn en haar sup­por­ters, en ein­dig by­na el­ke sin met you know).

“My eer­ste al­bum is baie eg en eer­lik, maar met die twee­de een f­ree ek my­self of trying to fit in­to the in­du­stry,” be­duie sy op­ge­wek.

Suz­zi was dui­de­lik die af­ge­lo­pe jaar of drie be­hoor­lik be­sig in die ver­maak­lik­heids­be­dryf. Bui­ten dat sy klip­hard aan haar CD ge­werk het, het sy ook ’n rol in die se­pie Bin­ne­lan­ders los­ge­slaan. Sy is juis van­dees­maand weer op die kas­sie te sien.

“Bin­ne­lan­ders het baie on­ver­wags op my pad ge­kom en toe my a­gent my ge­bel het vir die ou­di­sie, het ek eint­lik doel­be­wus be­sluit om eers op my CD en my sang­loop­baan te fo­kus. Maar ek glo din­ge ge­beur soos dit moet, want toe ek weer sien, het ek ’n rol in ’n se­pie ge­had.

“Dit was reg­tig ’n baie lek­ker en in­te­res­san­te er­va­ring. A­man­da S­try­dom is my ma in die reeks en ek is die sus­sie in Lon­den wat nie wil te­rug­kom huis toe nie.”

Van kinds­been af

Oor haar kin­der­ja­re ver­tel Suz­zi dat sy al­tyd maar ’n klein per­for­mer was.

Sy het in Kemp­ton Park groot­ge­word en haar ou­ers was al­bei on­der­wy­sers – haar ma hoe­ka ’n A­fri­kaan­se on­nie.

“Ek was piep­klein toe ek al ag­ter­ge­kom het ek hou van die ver­hoog. Ek ont­hou hoe ek een jaar aan ’n sang­kom­pe­ti­sie deel­ge­neem het en toe ek die dog­ter­tjie voor my hoor sing, het ek net daar be­sluit om die­self­de lied­jie as sy te sing, son­der dat ek die woor­de ge­ken het óf die lied­jie ge­oe­fen het. Tot al­mal se groot ver­maak, na­tuur­lik,” sê sy en lag.

Haar ou­ers het haar nog al­tyd on­der­steun.

“Ek re­ken mu­siek en to­neel was maar al­tyd my ding,” sê sy.

Ge­du­ren­de haar skool­loop­baan het Suz­zi klas­sie­ke­sang­op­lei­ding ge­kry, en ná skool het sy be­sluit om ver­der in ’n jazz­rig­ting te stu­deer.

“Die kur­sus was eg­ter baie te­o­re­ties en sy het ná ’n jaar se jazzop­lei­ding na mu­siek­te­a­ter ge­skuif. “Dit was baie meer sti­mu­le­rend and def­ni­te­ly ga­ve me mo­re skill,” sê sy.

In­tus­sen het sy ’n ruk lank in Kaap­stad gaan woon en werk en ook ’n paar maan­de op ’n ple­sier­boot deur­ge­bring waar sy as san­ge­res in die te­a­ter op­ge­tree het. Dit het haar die ge­leent­heid ge­gee om so ’n bie­tjie van die wê­reld te sien en te be­leef.

Dis dui­de­lik dat Suz­zi op ’n baie lek­ker plek in haar le­we is en sy straal dit uit. Dees­dae bly sy in Jo­han­nes­burg. Sy ver­tel sy kui­er graag met haar vrien­de hier.

“Ek het baie rus­ti­ger ge­raak, hoe­wel ek steeds nie nee dan­kie sê vir ’n te­qui­la so nou en dan nie,” sê sy en lag.

Sy is en­kel­lo­pend en ver­tel dat sy el­ke oom­blik daar­van ge­niet.

“Baie van die men­se wat saam met my op skool was, het ’n to­taal an­der le­we as ek. Maar dit pla my glad nie. Ek is waar ek moet wees.

“Ek het lank ge­wag om my eer­ste CD vry te stel en ek weet dit was li­ke long o­ver­due. Maar ek glo w­hat’s for you won’t pass you by.”

Suz­zi S­wa­ne­poel Fo­to: JO S­PIES

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.