De K­lerk doen dit nie vir my

Beeld - - Kommentaar - Ra­pu­le Ta­ba­ne

Die e­mo­si­o­ne­le ras­kwes­sie het weer sy le­li­ke kop uit­ge­steek toe ge­weld ver­le­de week in Co­li­gny uit­ge­breek het. Nog ’n kwes­sie wat ons aan die ver­le­de her­in­ner het, is toe FW de K­lerk saam met T­ha­bo M­be­ki en K­ga­le­ma Mot­lant­he aan die di­a­loog­i­ni­si­a­tief van die Na­ti­o­nal Foun­da­ti­on deel­ge­neem het. Dit het tal­le swart men­se dwars in die krop ge­steek. Al stem hul­le saam dat di­a­loog no­dig is, meen hul­le daar is te ver ge­gaan met die uit­no­di­ging aan De K­lerk.

Die ras­kwes­sie kort net ’n vonk om ’n reu­se­vuur te laat ont­vlam. Dit is juis om­dat dit so e­mo­si­o­neel en broos is dat des­pe­ra­te po­li­ti­ci hul­le daar­op be­roep wan­neer hul­le in die moei­lik­heid is. En selfs al is a­part­heid iets van die ver­le­de, sien men­se o­ral ras­sis­me om­dat die e­ko­no­mie­se uit­wer­king daar­van steeds bly­wend is.

In dié ge­val is die dui­sen­de Tl­ha­bo­lo­gang-in­wo­ners en na­bu­ri­ge plaas­wer­kers steeds in ar­moe­de vas­ge­vang, ter­wyl die wit boe­re van Co­li­gny in hul groot bak­kies as re­la­tief wel­ge­steld be­stem­pel word.

Kom ons ge­bruik die Co­li­gny-voor­beeld om te wys hoe ras ge­bruik en/of mis­bruik kan word. In­wo­ners van Tl­ha­bo­lo­gang en an­der ge­meen­skap­pe bui­te Lich­ten­burg was in op­stand oor diens­le­we­ring. Maar die be­to­ging het ge­weld­da­dig ge­word toe die nuus dat ’n jong seun na be­we­ring deur boe­re in ’n veld ver­moor is, be­gin ver­sprei het.

Die per­sep­sie dat wit boe­re steeds hul meer­der­waar­di­ge po­si­sie ge­bruik, ook om dood te maak, is met woe­de be­groet. Dit was o­lie op die vuur.

Die om­stan­dig­he­de om Mat­l­ho­mo­la Mos­weu se dood is nog on­dui­de­lik. Daar is ’n ge­tuie wat ge­sien het hoe boe­re die seun aan­rand. Maar die land­dros het be­vind daar is nie be­wy­se om Pie­ter Doore­waard en P­hil­lip S­chut­te met die seun se dood te ver­bind nie. Die ver­hoor moet wel nog plaas­vind en e­nig­iets is moont­lik.

An­der on­skul­di­ge boe­re het die prys be­taal toe hul ei­en­dom ge­tei­ken is. Nog woe­de is ont­lok toe men­se geld in­ge­sa­mel het om vir die twee se borg­tog te be­taal. Of­skoon dié woe­de ver­staan­baar is, is dit mis­plaas. Die (swart) land­dros kon nie an­ders nie as om in die lig van die be­skik­ba­re fei­te borg­tog toe te staan. Dit be­te­ken nie die twee is on­skul­dig nie.

S­tan­ley Mny­a­ka­ma, woord­voer­der van Mat­l­ho­mo­la se fa­mi­lie, sê hul­le is daar­van oor­tuig “dat nie el­ke wit mens in Co­li­gny ras­sis­ties is nie”. “’n Plaas­li­ke wit be­graf­nis­on­der­ne­mer het ’n vol­le be­graf­nis­diens aan­ge­bied, maar die Noord­wes-re­ge­ring het hom reeds daar­toe ver­bind. ’n Plaas­li­ke skool­hoof het ’n koei ge­skenk en ’n slag­plaas en su­per­mark het krui­de­niers­wa­re en an­der hulp aan­ge­bied en hul­le is al­mal wit.

“Ek leef tus­sen die wit ge­meen­skap in hier­die dor­pie en kan met oor­tui­ging sê nie al­mal van hul­le is sleg­te men­se nie,” sê Mny­a­ka­ma.

Wat De K­lerk be­tref, stem ek saam met tal­le wat meen hy is die laas­te mens om oor mo­ra­li­teit en goeie re­ge­ring te kom voor­skryf. Hy het sy deel ge­doen om ons na de­mo­kra­sie te lei, maar nie uit die goed­heid van sy hart nie. Hy is deur die po­li­tie­ke en e­ko­no­mie­se i­so­la­sie daar­toe ge­dwing.

Ek kry dik­wels die ge­voel dat som­mi­ge wit men­se ge­mar­gi­na­li­seer voel en meen hul stem word nie meer be­lang­rik ge­ag nie, ter­wyl hul­le soos al­mal an­ders be­las­ting­be­ta­lers is. Dít is die ruim­te wat De K­lerk uit­buit.

Wan­neer ’n st­rug­gle­ve­te­raan, soos Bar­ba­ra Ho­gan, pres. Ja­cob Zu­ma weens kor­rup­sie te­reg­wys, neem ek ken­nis. Wan­neer De­rek Ha­ne­kom ’n wan­trou­e­mo­sie in Zu­ma op ’n ANC-ver­ga­de­ring voor­stel, sa­lu­eer ek hom vir sy moed. Maar De K­lerk doen dit nie vir my nie.

■ Ta­ba­ne is po­li­tie­ke re­dak­teur van Ci­ty P­ress.

Comments

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.